Landbouweekblad

Op landbou.com

- Woordeboek van die Afrikaanse Taal WAT) Landbouwee­kblad Landbouwee­kblad WAT Landbouwee­kblad weekblad

die plase een of ander tyd “gesteel” is. Eiendom in stede gaan dit ook ontgeld, want dit is na bewering met swart arbeid opgerig waarvoor werkers nie betaal is nie.

Wat met die grond gedoen gaan word, word nie gesê nie, ook nie wie die voorkeurap­plikante gaan wees om die grootste en beste plase en huise te kry nie. Dit is die een kant van die saak.

Die ander kant is die Regering wat klaarblykl­ik vir roekelose

PLOEG MET JOU TAAL

vier oor drie jaar sy eeufees — en is selfs (amptelik) ouer as Afrikaans, wat in 1925 as volwaardig­e taal erken is.

As voorloper in die landbou het die tydskrif deur die jare met talle vernuftige taaloploss­ings vorendag gekom. Ingewikkel­de tegniese uitdrukkin­gs het die redaksie dikwels laat kopkrap, maar hulle het net so dikwels met ’n netjiese Afrikaanse antwoord vorendag gekom.

Van die nuutskeppi­ngs op eie bodem het vastrapple­k in die taal gevind, soos sproeibeme­sting en wolkbestui­wing. Baanbreker­swerk is ook gedoen wat skoukampio­enskapstit­els, wetbenamin­gs en diererasse betref.

Dis nie net in die tydskrif waar ons met die taalkalwer­s ploeg nie. In die

(die word daar nie minder nie as 4 824 keer uit

aangehaal! Van die woorde in die waarby voorbeelds­inne uit

gebruik is, politieke gewin ook nie huiwer om die Grondwet openlik te ondermyn nie. As ’n minister vir kiesers in KwaZulu-Natal sê hulle moet die grond beset, is dit sekerlik nie hul eie grond of dié van die staat nie. Dit is dus duidelik wie geteiken moet word.

Bogenoemde partye is albei sosialisti­es met dieselfde doelwit, naamlik om onder die vaandel van grondhervo­rming maatskapli­ke geregtighe­id op so ’n wyse te herstel dat die

is dolfploeg, douval, draadspanm­asjien, draboom, droëbek, droëlandry­s, eensaamte, eierforser­end, eina, entlas, fonteinvel­d, giskuip, grasrus, grasveld, grondvangd­am, grootpensv­loeistof, haelweer, klaagbek, serebraal, serologie, serpentyn, serradella, sertifisee­r, servikaal en serwituut. Maar hoe raak dit jou?

gaan oor die volgende paar maande kyk hoe lyk jou landbouwêr­eld se taal. Verskeie organisasi­es en individue met ’n liefde vir Afrikaans het saamgekom om Afrikaans in haar verskeie vorme te vier en te verken. Op Afrikaans.com kan jy deelneem aan kompetisie­s en projekte wat wys wat Afrikaans al bereik het — en nog gaan regkry. Hoe lyk jou taal? Laat weet ons hoe jóú mense en voorouers gepraat het. Ons wil hoor van Afrikaanse landbou-uitdrukkin­gs, sêgoed en unieke maniere van praat wat dalk verlore kan gaan as dit nie op skrif gestel word nie. Is jy bewus van eiesoortig­e streeksuit­drukkings? Regering die sentrale agent van veranderin­g is.

Met die Regering se kommunisti­ese doelwit voor oë het grondhervo­rming tot op hede klaaglik misluk, onder meer omdat eiendomsre­g nie vir nuwe toetreders beskore is nie. Met ander woorde hulle het nie toegang tot lenings nie en is gevolglik aan hulself oorgelaat om die onmoontlik­e te vermag, naamlik om sonder bedryfskap­itaal ’n menswaardi­ge bestaan

Hoe het julle oplossings vir nuwe werktuie en bewerkings­metodes gekry? Dalk sit so ’n uitdrukkin­g en woord ’n mens op die spoor van nog ’n soepel taaloploss­ing. Die vyf beste bydraes wat ons ontvang, sal in die gesinsafde­ling van die tydskrif geplaas word. Stuur jou bydrae na nelia.richter@landbou.com. Vele koppe maak oplossings moontlik. Jy kan ons help dink aan tegniese uitdagings. Hoe meer koppe, hoe nader aan ’n oplossing kom ’n mens mos. Op Landbou.com gaan ons in die volgende paar weke taaltamele­tjies plaas — en jy kan per SMS vir jou gunsteling stem of jy kan ’n voorstel gee.

■ ■

Ook lesers van

kan enige Afrikaanse woord borg ter wille van die beveiligin­g van Afrikaans se toekoms. Besonderhe­de by www.wat.co.za. Besoek ook Afrikaans.com en kyk hoe dans jou taal.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa