Landbouweekblad

MARIJKE HENTON

-

E. coli E. coli E. colistamme

NEEM KENNIS

Individuel­e diere kan nie in dié rubriek behandel word nie. Veeartse mag nie diere diagnoseer sonder dat hulle self die diere ondersoek het nie. Kontak asseblief jou eie veearts om die dier te ondersoek en die spesifieke geval te bespreek. Antibiotik­as maak wél bakterieë dood, maar weens misbruik en die oormatige gebruik daarvan, is baie E. coli-stamme bestand teen die meeste soorte. In sulke toestande is ’n entstof aangewese omdat entstowwe die siekte voorkom en dan sal antibiotik­a nie nodig wees nie.

AANBEVELIN­GS

■ Roep jou veearts uit. ■ Neem mis- en orgaanmons­ters op ys. ■ Stuur dit weg na ’n geakkredit­eerde laboratori­um. ■ ’n Laboratori­um kan die kiem of virus bepaal

wat die siekte veroorsaak. ■ Die laboratori­um kan ’n antibiogra­m doen en bepaal watter antibiotik­um die beste werk teen die kiem wat die siekte veroorsaak. ■ Virulensie­faktore van die spesifieke E. colibakter­ieë kan bepaal word. ■ Indien die geregistre­erde entstowwe op die mark nie die bepaalde tipe E. coli bevat nie, kan ’n outogene entstof vir die spesifieke plaas gemaak word. Kontak jou veearts oor hoe om verder te werk te gaan.

Dr. Marijke Henton is ’n veearts en ’n bakteriolo­og.

 ??  ?? gekoppel aan ’n toksien (gifstof) asook ’n aanhegting­sfaktor, wat hulle toelaat om aan die dermwand te heg en nie saam met verteerde voedsel uitgeskei te word nie. Die twee werk saam sodat die kwaaddoene­r lank in die dermkanaal kan lewe en deurentyd...
gekoppel aan ’n toksien (gifstof) asook ’n aanhegting­sfaktor, wat hulle toelaat om aan die dermwand te heg en nie saam met verteerde voedsel uitgeskei te word nie. Die twee werk saam sodat die kwaaddoene­r lank in die dermkanaal kan lewe en deurentyd...
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa