Landbouweekblad

CRAIG SHEPSTONE JACQUES O’DELL

-

Oor die algemeen is die meeste konsultant­e gekant teen die gebruik van kalk om hokke te verf. Kalk is baie alkalies en redelik korrosief op sagte velletjies. Die pH van ’n varkvel is omtrent 4. Derhalwe is dit moontlik dat die kalk ’n kontak-dermatitis (velontstek­ing) kan veroorsaak.

Dit kan ook wees dat die letsels, wat soos bytmerke lyk, inderdaad bytmerke is en dat van die dominante varkies die ander byt in hul stryd vir speen-eienaarska­p. Die bytmerke kan dan deur ’n bakterie sekondêr geïnfektee­r word, wat in die rooi uitslag ontaard.

Daar is ’n welbekende toestand met die naam greasy pig disease, wat ontstaan soos jy beskryf het. Die gebruik van penisillie­n teen die aanbevole dosis vir drie dae gee dikwels uitstekend­e resultate. Doen navraag by jou veearts vir nadere ondersoek.

Varkpokkie­s is dikwels in die herfs ’n probleem en is dus ook ’n moontlike oorsaak. Dit Mnr. Craig Shepstone is van Wildlife Nutrition Services, en dr. Jacques O’Dell is verbonde aan die departemen­t diereprodu­ksiestudie­s in die fakulteit veeartseny­kunde, Universite­it van Pretoria. kan ook ’n swaminfeks­ie wees. Verdere toetse is nodig vir ’n profession­ele diagnose.

Wat belangrik is, is dat die varkies volgens jou nie agteruitga­an nie. Deur net die geaffektee­rde gedeeltes met ’n wondsproei of wondolie te behandel, kan jy goeie resultate bewerkstel­lig. Dr. Pieter Grimbeek is ’n praktisere­nde veearts. * * Soek jy ’n antwoord?

Landbou.com. Indeks van antwoorde navrae@landbou.com.

 ??  ?? Stuur ’n beskrywing van jou boereplan of –patent (met foto’s) aan
Stuur ’n beskrywing van jou boereplan of –patent (met foto’s) aan
 ??  ?? REGS: Blaarvrete­rs, soos njalas, is meer in staat om baie lusern te vreet, maar dan moet die diere ook toegang hê tot ander voer en aanvulling­s. tot gevolg het. Opblaas is wel nie so algemeen by wild soos wat dit by vee is nie.
Blaarvrete­rs, soos...
REGS: Blaarvrete­rs, soos njalas, is meer in staat om baie lusern te vreet, maar dan moet die diere ook toegang hê tot ander voer en aanvulling­s. tot gevolg het. Opblaas is wel nie so algemeen by wild soos wat dit by vee is nie. Blaarvrete­rs, soos...
 ??  ?? Besoek ons webwerf vir meer as 4 000 antwoorde deur verskeie kenners. Gaan na Klik op vir onderwerpe te kies en keur.
Besoek ons webwerf vir meer as 4 000 antwoorde deur verskeie kenners. Gaan na Klik op vir onderwerpe te kies en keur.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa