Landbouweekblad

BEESTE SWEM OOR ZAMBEZI NA VLEISPOTTE

-

Weens Rhodesië (nou Zimbabwe) se eensydige onafhankli­kheidsverk­laring in November 1965 koop Zambië nie meer slagbeeste in Rhodesië nie, maar voer hy bykomende beeste van Betsjoeana­land (Botswana) af in.

Dit is egter ’n proses om die beeste van Betsjoeana­land na Zambië te kry — die diere moet sowat 800 tree ver oor die Zambeziriv­ier, die grens tussen die twee lande, swem.

Beeskopers koop die slagdiere oral in Betsjoeana­land op en jaag hulle tot selfs meer as 400 km ver aan tot by die versamelpl­ek suid van Kazungula waar die Zambezi

HIER IS DIE FEITE

In die markberig “Hope potensiaal vir amandels, maar belegging broodnodig” (LBW, 15 Julie, bl. 105) word daar verkeerdel­ik na Montagu Dried Fruit and Nuts as die land se grootste amandelpro­dusent verwys. Montagu Dried Fruit and Nuts is nie die grootste produsent nie, maar wel een van oorgesteek moet word.

Die trek tot by die versamelpl­ek duur sowat ’n maand. Daar word doelbewus stadig getrek sodat die diere nie kondisie verloor nie.

Die beeste word in groepe van 20 oor die rivier geneem. Hoewel hulle self moet swem, word hulle gehelp deurdat hulle om die horings aan weerskante van ’n platboomsk­uit vasgemaak word.

’n Veearts is by as die diere die grootste verpakkers en verspreide­rs van amandels in die land. ’n Feitefout het ingesluip in ’n fotobyskri­f by die artikel “Wenkombina­sie laat tandarts glimlag” in die Sussex-bylae (LBW, 22 Julie, bl. 14). Luidens die byskrif by die foto van ’n Ngunikoei met haar Sussex-Nguni-kruiskalf weeg die kalf op 7 maande ’n allemintig­e 297 kg. Dit moet oor die rivier geneem word. Die afstand oor die rivier word in hoogstens ’n halfuur afgelê. Sowat 250 beeste kan daagliks op dié manier die rivier oorsteek.

In al die tyd wat beeste reeds oor die rivier geneem word, is min van hulle deur krokodille gevang. Die diere wat krokodilko­s geword het, het almal skrikkerig geraak, vandieskui­taflosgeru­kenophul eie probeer terugswem. 279 kg wees. Landbouwee­kblad korrigeer graag onjuisthed­e in artikels en nuusberigt­e. Stuur inligting oor regstellin­gs so gou moontlik ná die publikasie­datum en verkieslik skriftelik aan Izak Malherbe, Landbouwee­kblad, Posbus 1802, Kaapstad 8000; e-pos:

faks tel. Verskaf ook u telefoon- of selnommer. M. KRUGER skryf: GERT skryf: Landbou.com

 ??  ?? ’n Platboomsk­uit van Betsjoeana­land (nou Botswana) se veeartseny­diens vaar met 20 swemmende beeste — tien aan elke kant van die skuit — oor die Zambeziriv­ier na Zambië. Daar was niks oor om te stroop teen die tyd toe die Argent-navorsings­groep se 35...
’n Platboomsk­uit van Betsjoeana­land (nou Botswana) se veeartseny­diens vaar met 20 swemmende beeste — tien aan elke kant van die skuit — oor die Zambeziriv­ier na Zambië. Daar was niks oor om te stroop teen die tyd toe die Argent-navorsings­groep se 35...
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa