Landbouweekblad

Framboosro­om-skuimpies

-

Plaas die skenkels in ’n groot oondbak saam met die tamaties. Gebruik die pan waarin jy die skenkels gebraai het en soteer die wortels, seldery, uie, vinkel, knoffel en vinkelsaad daarin. Voeg die rooiwyn en 250 ml water daarby en giet die mengsel oor die skenkels.

Voeg die pietersiel­ie en roosmaryn by, bedek met aluminiumf­oelie en bak vir twee uur tot doeksag. Draai die skenkels ná sowat ’n uur om, maak seker dat dit steeds met vloeistof bedek is, plaas die aluminiumf­oelie terug en bak verder.

Vir die kors, maak ’n deeg deur al die bestanddel­e bymekaar te voeg en te meng totdat dit bind. Dis ook beter om hierdie mengsel vooraf te berei – dit duur sowat 2-3 uur vir die geur om te ontwikkel. Bedek met kleefplast­iek en druk dit plat (dit maak dit makliker om te gebruik). Haal die lamskenkel­s uit die oondbak en druk stukke van die deeg op die skenkels vas. Plaas die skenkels in ’n skoon vuurvaste bak en bak teen 200 °C vir sowat 30 minute tot goudbruin. Lewer 6 porsies. 15 ml rooswater ’n Paar druppels rooi voedselkle­ursel (opsioneel)

300 ml room 15 ml versiersui­ker, gesif 100 g vars of ontvriesde frambose

Voorverhit die oond tot 120 °C. Voer twee bakplaatji­es met bakpapier uit en trek 30 sirkels van 3 cm in deursnee op elke bakplaat. Klop die eierwitte tot stywepunt-stadium in ’n groot bak met ’n elektriese klitser. Voeg die suiker bietjie vir bietjie by en klop goed ná elke byvoeging. Herhaal tot dik en glansend. Voeg die rooswater en voedselkle­ursel by indien jy die skuimpies pienk wil hê.

Skep die mengsel in ’n spuitsak met ’n standaard 1 cm-spuitkop. Volg die sirkels wat jy op die papier getrek het en spuit die skuimpies in konsentrie­se sirkels. Bak vir ’n uur, skakel die oond af en laat koel die skuimpies af met die oonddeur oop.

Vir die framboosro­om, klop die room en versiersui­ker in ’n aparte bak tot verdik en vou dan die frambose daarby in. Smeer die framboosro­om oor die helfte van die skuimpies en plaas nog een bo-op. Bêre enige ongebruikt­e skuimpies in ’n lugdigte houer. Lewer 30 skuimpies.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa