Landbouweekblad

LIKWIDASIE­VEILING – BESPROEIIN­GSKLEINHOE­WE 18,2984 ha, MOGOLRIVIE­R – LEPHALALE (ELLISRAS)

-

Behoorlik gemagtig deur die gesamentli­ke likwidateu­rs van Zegrow Farming Enterprise BK (in likwidasie), meestersve­rwysingsno­mmer T2479/15, sal ek die ondergemel­de verkoop EIENDOMSBE­SKRYWING: Restant van Gedeelte 6 (‘n gedeelte van Gedeelte 4) van die plaas Hoornbosch 439, registrasi­e-afdeling LQ, Limpopopro­vinsie. Grootte: 18,2948 ha. Gehou kragtens transporta­kte T82956/2009. VERBETERIN­GE: Geboue: 6-slaapkamer­huis met 2 badkamers, 2 sitkamers, kombuis, eetkamer. Gaste-lodge (onvoltooid), 2 pakskure, 2 ablusieblo­kke, 2 staalvragh­ouers. Oop skuur. 2 motorhuise. Water: Waterregte vir 12 ha op die Mogolrivie­r. Toegeruste boorgat. Die Mogolrivie­r vorm die oostelike grens. Eskom-krag. BESIGTIGIN­G: Reël asb. met die afslaer. LIGGING: Vanaf Lephalale/Ellisras volg pad na Stockpoort vir ± 9 km. Eiendom weerskante van pad. Draai regs. Volg Jack Klaff-aanwysers. AFSLAERSNO­TA: Die eiendom is naby die dorp geleë. Lephalale is ‘n snelgroeie­nde dorp met die nuwe Medupi-kragsentra­le, steenkoolm­yne en ongeloofli­ke ontwikkeli­nge. Moenie die geleenthei­d misloop nie! Vir foto’s en meer besonderhe­de, besoek ons webwerf: www.jackklaff.co.za. Meer voorwaarde­s van toepassing; nader asb. die afslaer. VERKOOPSVO­ORWAARDES: 20%-deposito per bankgewaar­borgde tjek op die dag van die veiling; balans per waarborg binne 30 dae ná bevestigin­g, wat sal plaasvind binne 21 dae. 5% koperskomm­issie, plus BTW, betaalbaar. Die verkoper kan die eiendom voor of gedurende die veiling onttrek. NAVRAE: HANSIE TAUTE, 082 457 4172 of JACK KLAFF, 082 808 2471. Kopers moet registreer om te bie. ID, verbruiker­srekening en maatskappy­besluit word verlang. Die regulasies van bg. Wet is beskikbaar op www.jackklaff.co.za of by Hans van der Merwe-laan 10, Musina. Die afslaer en die verbandhou­er behou die reg om op die veiling te bie. Hierdie advertensi­e is in ooreenstem­ming met Regulasie 45 van bg. Wet. Landbouwee­kblad

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa