Landbouweekblad

WILDBOERDE­RY: IS RAAD GOED OF GEVAARLIK?

-

Die afgelope tyd het heelwat artikels in die media (ook in LBW) verskyn met betrekking tot belegging in wildboerde­ry. Terwyl pryse reeds laer is en verder afwaarts neig, voer kenners en ekonome steeds aan dat daar nog goeie geld met wildboerde­ry te make is. Daar word selfs gesê dat wildboerde­ry steeds beter as beesboerde­ry is, en beesboere word prontuit aangeraai om na wild oor te skakel omdat hulle meer geld kan maak.

Ek is nie ’n ekonoom nie, maar die ekonomiese beginsels van vraag en aanbod geld ook in die wildbedryf.

My vraag is, wie is die eindverbru­iker wat daardie magdom wild gaan verbruik wat geteel is of nog geteel gaan word, en teen watter waarde? Die Suid-Afrikaanse verbruiker wat vleis as voedsel koop, koop hoofsaakli­k bees-, vark- en hoedervlei­s. Ons ken die debat tussen die hoender- en die rooivleisb­edryf oor wie die grootste markaandee­l het en hoekom.

Muile is op vyf jaar volgroeid. Hulle is reeds op drie jaar vir ligte werk geskik, maar moenie ooreis word nie. Ooreising vertraag nie alleen hul ontwikkeli­ng nie, maar benadeel ook hul werksvermo­ë en kan veroorsaak dat hulle steeks word. — Dr. P.J. Schreuder.

SUKKEL JY OM TE KRY?

As jou gunsteling-tydskrif nie op ’n winkelrak naby jou beskikbaar is nie, wil ons dit graag regstel. Laat weet ons by lbw@landbou.com of 021 406 2202 as jy nie Landbouwee­kblad opspoor nie.

 ??  ?? ’n Voorbeeld van die spesiale besending Chevrolet-vragmotors van 1,5-2 ton uit Amerika wat tans in Suid-Afrika aanmekaarg­esit word vir die plaaslike mark. Dit is vierwielaa­ngedrewe en het onder meer ’n staalbak, ’n sterk onderstel (vir die veeleisend­e...
’n Voorbeeld van die spesiale besending Chevrolet-vragmotors van 1,5-2 ton uit Amerika wat tans in Suid-Afrika aanmekaarg­esit word vir die plaaslike mark. Dit is vierwielaa­ngedrewe en het onder meer ’n staalbak, ’n sterk onderstel (vir die veeleisend­e...

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa