Landbouweekblad

Voëlgriep maai onder hoenders

-

Ses nuwe uitbreking­s van die hoogs patogenies­e voëlgriep H5N1 is in Togo en Ghana in Wes-Afrika aangeteken. Volgens die internasio­nale organisasi­e vir dieregeson­dheid (OIE) is daar twee gevalle in Togo se Maratime-streek by hoenderpla­se sonder biosekerhe­idsmaatreë­ls, waar meer as 11 000 voëls gevrek het en nog 3 030 van kant gemaak moes word. In Ghana is nog vier uitbreking­s aangemeld – drie in die Groter Accra-streek en een in die sentrale streek – waarin meer as 1 400 voëls gevrek het en 936 van kant gemaak moes word. Dié virus het die afgelope twee jaar ook tot grootskaal­se verliese gelei in Burkina Faso, die Ivoorkus, Niger, Nigerië en Kameroen. “Tog groei ons steeds. Ten spyte van die droogte en geen bystand nie, verwag ons vanjaar ’n oes van 2,2 miljoen liter olyfolie. Dis steeds net 0,02% van die wêreldprod­uksie. Ons verskaf net 40% van die olyfolie wat ons in Suid-Afrika verbruik. Ons gehalte is beter as verlede jaar en ons kompetisie-inskrywing­s het met meer as 20% toegeneem.”

Volgens Wilkinson is die olyfbedryf anders as die wynof appelbedry­we, wat ontstaan het uit staatsgere­guleerde landbou-bemarkings­rade, of wat ’n lang geskiedeni­s van Die wêreld het ook deeglik van

‘ ’n Mens kan net wonder hoeveel meer ons sal regkry as regeringsb­eleid in pas is met die potensiaal van die bedryf om geleenthed­e vir ons arbeidsmag te skep.’

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa