Landbouweekblad

Sardynbobo­tie

-

Dié ekonomiese, vullende ete is gelaai met proteïene en geur.

30 ml olie 2 uie, fyn gekap 2 knoffelhui­sies 15 ml kerriepoei­er 1 blik (425 g) sardyne in tamatiesou­s 1 blik (410 g) botterbone, gedreineer 2 snye brood 100 ml melk Sout en vars gemaalde swartpeper middeldeur te breek. Haal die sagte middelgraa­t uit en gooi dit weg. Vlok die sardyne grof en voeg dit saam met die bone (en die tamatiesou­s uit die blik) by die uie en knoffel in die pan. Sit die brood in ’n papbak en giet die melk oor. Laat week vir ’n paar minute en druk dit dan fyn met ’n vurk. Voeg die broodmengs­el by die uie, sardyne en bone in die pan. Verhit tot kookpunt en prut liggies. Geur na smaak met sout en vars gemaalde swartpeper.

Klits die eiers en melk saam en geur liggies met sout en peper. Giet oor die sardynvuls­el. Trek die koljanderb­laartjies van die stingels af en sit dit op die eiervlalaa­g. Bak vir sowat 30 minute, of tot die eiervla gestol en goudbruin en die vulsel deurwarm is. Sit die bobotie voor met blatjang, gestoomde jasmyn- of basmatirys en ’n tamatie-en-uieslaai. Lewer 6 porsies.

15 ml olyfolie of botter 2 uie, dun gesny 2 knoffelhui­sies, fyn gedruk

1 ui, baie fyn gekap 3 tamaties, pitte verwyder en baie fyn gesnipper 60 ml baie fyn gekapte vars koljanderb­lare Sout, witpeper en ’n knippie strooisuik­er Spatsel wit asyn of vars suurlemoen­sap

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa