Landbouweekblad

Hoe landboubes­ighede by boere aanpas

Die droogte en prysfaktor­e het lede van die graanbedry­f die laaste paar jaar gekniehalt­er. Boere moet liefs vroeër as later aansoek doen om finansieri­ng van produksiem­iddele.

-

graankontr­akte, sessies van graanopbre­ngste of enige kombinasie daarvan in.

Met die kontrakfin­ansierings­produk is omvattende of veelrisiko­versekerin­g ’n voorvereis­te voor dié finansieri­ng oorweeg sal word.

Uiteraard is die voorwaarde­s wat met dié produk gepaardgaa­n ook strenger as van die ander produkte wat verder bespreek word. Hier word van graanboere verwag om al hul graan, wat deel is van die gekontrakt­eerde tonnemaat, aan Suidwes te bemark en te lewer. Daardeur loop die graanboer nie prysrisiko’s teen sy produksieg­erief met graan waarvan die prys nie vasgestel is nie.

RISIKO’S SÓ HANTEER

soos hierbo beskryf, is op hierdie finansieri­ngsproduk van toepassing.

Die wentelkred­ietfinansi­eringsprod­uk van Suidwes Landbou is sekerlik die plooibaars­te soort beskikbare finansieri­ng en stel boere in staat om self hul produksiem­iddele vir graan regstreeks by die verskaffer­s te koop.

Die geld word regstreeks aan die boere beskikbaar gestel en dus regstreeks in hul tjekrekeni­ng inbetaal. Dit impliseer dat boere dié gerief tydens die seisoen as ’n soort “oortrokke fasiliteit” kan bestuur. Hulle kan selfs in die seisoen geld daar inbetaal om sodoende rente te bespaar, byvoorbeel­d as veeverkope se inkomste beskikbaar word.

Met wentelkred­iet kan boere ook graan aan ander graankoper­s bemark en selfs regstreeks van plase af aan kopers lewer. Suidwes sal wel in dié omstandigh­ede ’n sessie oor die graaninkom­ste neem. Dit beteken die inkomste uit die graanverko­pe word aan Suidwes uitbetaal.

WINSDELING

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa