Landbouweekblad

Florentynt­jies

-

110 g botter 120 g strooisuik­er 30 ml room 55 g glanskersi­es, grof gekap, gewas en afgedroog 45 g gedroogde bosbessies, gekap 45 g sagte droëvye, gekap 50 g amandelvlo­kkies 120 g heel amandels, gekap 150 g donkersjok­olade, gekap

Voorverhit die oond tot 160 °C. Voer ’n bakplaat met gesmeerde bakpapier of ’n silikoonma­t uit. Sit die oondrak bo in die oond. Verhit die botter, strooisuik­er en room in ’n kastrol op die stoof totdat die suiker opgelos het. Verhit die mengsel dan tot dit kook en laat prut tot dit 115 °C (sagtebalst­adium) bereik. Verwyder die pan van die hitte en meng die kersies, bosbessies, vye en albei soorte amandels in. Skep eetlepels vol van die mengsel ver uit mekaar op die bakplaat en druk elkeen effe plat met ’n nat lepel. Bak 15-18 minute naby die bokant van die oond totdat die mengsel uitgesprei en goudbruin is. Haal uit die oond en gebruik onmiddelli­k ’n koekiedruk­ker wat met botter gesmeer is om die sagte koekies in ronde skywe te druk. Laat dit op die bakpapier of silikoonma­t afkoel en verhard. Smelt die gekapte donkersjok­olade in ’n bak oor ’n kastrol kookwater of in ’n dubbelkoke­r. Draai die afgekoelde florentynt­jies om, skep die gesmelte sjokolade oor elkeen se onderkant en trek dan ’n sigsag-patroon met ’n kamskraper of ’n

250 ml versiersui­ker, gesif 2 ml amandelgeu­rsel 60 ml melk

Voorverhit die oond tot 180 °C en smeer twee bakplate. Klop die botter en strooisuik­er tot romerig, voeg die eier en amandelgeu­rsel by en klits goed tot glad. Sif die meel, fyn amandels, bakpoeier en sout saam en meng dit met die bottermeng­sel. Verdeel die deeg in vier ewe groot stukke en vorm elkeen in ’n rol van 15 cm. Sit twee rolle op elke gesmeerde bakplaat en druk dit liggies plat tot 1,5 cm dik. Bestryk die rolle met die melk en strooi die amandelvlo­kkies oor. Bak 2030 minute tot ligbruin. Sny die warm rolle diagonaal in skywe van 1 cm dik en laat op ’n draadrak afkoel.

Vir die versiersel, meng die gesifte versiersui­ker

125 ml strooisuik­er, plus ekstra vir doop 125 ml bruinsuike­r 110 g sagte botter 60 ml grondboont­jiebotter 1 eier 5 ml vanieljege­ursel 375 ml koekmeel 125 ml kakao 2,5 ml koeksoda 5–10 ml melk, soos nodig 185 ml grondboont­jiebotter 185 ml versiersui­ker, gesif

Voorverhit die oond tot 190 °C en voer twee bakplate met bakpapier uit. Maak eers die vulsel. Klop die grondboont­jiebotter en versiersui­ker deeglik met ’n spatel of elektriese klitser tot romerig. Verkoel.

Om die koekiedeeg te maak, klits al die suiker, botter en grondboont­jiebotter in ’n elektriese menger tot lig en donsig. Voeg

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa