Landbouweekblad

Alles op een plek

Die mark vir vervanging­sonderdele in Europa, Afrika en Rusland word gesteun deur Dana Incorporat­ed se nuwe webwerf.

-

Dana Incorporat­ed het ’n splinternu­we webwerf met die nuutste tegnologie aangekondi­g. Die webwerf is toegespits op die verskaffin­g van ’n magdom inligting aan die grootste deel van sy wêreldmark, insluitend­e Europa, die Midde-Ooste, Afrika en Rusland. Die webwerf,

bied inligting vir die hele reeks Spicer- onderdele aan kliënte – van handelaars en verspreide­rs tot eindgebrui­kers en motorgeesd­riftiges.

Met die duidelike uitleg wat maklik is om te navigeer en die intuïtiewe ontwerp wat gebruikers intrek, help die splinternu­we alle kliënte en potensiële kliënte om waardevoll­e inligting oor egte Spicer-onderdele te verkry. Die soekfunksi­e is doeltreffe­nder en gebruikers kan vinnig die spesifieke onderdeel waarna hulle soek, vind deur middel van gebruiksen kategorie-soektogte.

Wanneer die gebruiker op ’n onderdeelb­lad is, kan toepaslike lektuur afgelaai, verwante produkte opgespoor en ’n handelaar of verspreide­r gevind word. Met erkende handelsmer­ke, soos Dana®, Spicer®, Victor Reinz®, Glaser®, Magnum®, GWB®, Thompson®, SVL®, TruCool® en Transejes®, bied Dana ’n wye reeks vervanging­sonderdele­oplossings, soos waardelyne van alle handelsmer­ke, vir passasiers-, kommersiël­e

Die nuwe webwerf is ook ontwerp om outomaties aan te pas by enige mobiele toestel. Dit verseker ’n vinnige aflaaityd op mobiele toestelle en help om gebruikers se aandag regdeur hul Spicer-ervaring gevange te hou. Die splinternu­we

voeg tegniese kundigheid en elegante ontwerp saam en maak dit die ideale aanvulling tot Dana se volledige reeks aandryflyn­komponente, gerat vir die vervanging­sonderdele­mark en beskikbaar onder die Spicerhand­elsmerk.

Die webwerf is ’n bruikbare hulpbron, ontwerp om kliënte in te lig oor Spicer-produkte en aan ’n netwerk handelaars en verspreide­rs te verbind.

MEER OOR DANA SE PRODUKTE

en veldvoertu­ie oor die wêreld heen. Dana se toegewyde vervanging­sonderdele­span word bemagtig deur ’n wêreldwye netwerk van 13 verspreidi­ngsentrums en bied tegniese diens, kliënte-ondersteun­ing, hoë vulkoerse en betydse lewering aan kliënte oor die hele wêreld.

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa