LBW| KALENDER
Landbou-organisasies, boereverenigings, ens., is welkom om die datums van hul byeenkomste aan ons te stuur vir publikasie in Landboukalender. Die besonderhede moet gestuur word aan lbw@landbou.com.
ALGEMEEN
20 JANUARIE: Veldramveiling. Jansenville. Angora-stoet telersvereniging. E-pos: samga@angoras.co.za. 26 JANUARIE: Veldramveiling. Graaff-Reinet. Angora-stoet telersvereniging. E-pos: samga@angoras.co.za.
KURSUSSE
5-6 JANUARIE: Fynproewer sampioen verbouing, klein skaal. Kaapstad .( Ook via rekenaargesteunde onderrig .)** 5 JANUARIE-3 MAART: Opleiding s akademie: Vee. George.* 9-10 JANUARIE: Fynproewer sampioen verbouing, entrepreneurs vlak. Kaapstad .** 12-17 JANUARIE: Kommersiële fynproewer-sampioen verbouing. Kaapstad .( Ook via rekenaargesteunde onderrig .)** 16-18 JANUARIE: Kettings aag operateur. Mobiele kursus .*** 16-18 JANUARIE: Trekkeroperateur. Mobiele kursus.*** 16-18 JANUARIE: Kunsmatige inseminasie: Beeste. George.* 18-20 JANUARIE: Toesighouding. Mobiele kursus.*** 19 JANUARIE: Dragtig hei dswaarneming: Beeste. George .* 19 JANUARIE: Spuitpomp operateur. Mobiele kursus .*** 20 JANUARIE: Veilige hantering van chemiese middels. Mobiele kursus.*** 20 JANUARIE: Kalfgrootmaak. George. * 23-25 JANUARIE: Kunsmatige inseminasie (beeste).
Krugersdorp.* 23-25 JANUARIE: Kettings aag operateur. Mobiele kursus .*** 26 JANUARIE: Dragtig hei dswaarneming: Beeste. Krugersdorp .* 26-27 JANUARIE: Rand snyer operateur. Mobiele kursus .*** 27 JANUARIE: Kalfgrootmaak. Krugersdorp.* 30-31 JANUARIE: Besproeiing sonderhoud. Mobiele kursus .*** 30 JANUARIE-1 FEBRUARIE: K.I. Skape/bokke. George.* 1-3 FEBRUARIE: Trekkerinstandhouding. Mobiele kursus.***
2-3 FEBRUARIE: Fynproewer sampioen verbouing, klein skaal. Kaapstad .( Ook via rekenaargesteunde onderrig .)**
6 FEBRUARIE: Spuitpomp operateur. Mobiele kursus .***
6-7 FEBRUARIE: Fynproewer sampioen verbouing, entrepreneurs vlak. Kaapstad .( Ook via rekenaargesteunde onderrig .)** 6-9 FEBRUARIE: Kunsmatige inseminasie (varke) en se m en opvangers kursus .*
7 FEBRUARIE: Veilige hantering van chemiese middels. Mobiele kursus.*** 9-14 FEBRUARIE: Kommersiële fynproewer-sampioen verbouing. Kaapstad .( Ook via rekenaargesteunde onderrig .)** 13-14 FEBRUARIE: Vee versorgings kursus. George .* 15-16 FEBRUARIE: Voeding bestuur s kursus. George .*