Landbouweekblad

Pampoenpof­fers met wildesuurl­emoenmalva­en-perskeskil­sous

-

oondpan, geur met sout en peper en giet die res van die eendvet oor. Bak vir 30-40 minute of tot die aartappels goudbruin en bros is. Sit dadelik voor. Lewer 6-8 porsies. “Hierdie resep kom oorspronkl­ik van Marinda Engelbrech­t wat in 2013 saam met my ’n Kokkedoor-deelnemer was. Die poffers suig die sous gulsig op en die nuut geskepte mal- va-en-perskeskil­sous is regtig besonders.Vir ekstra kleur en tekstuur bedien ek die pam- poenpoffer­s met jong wortels.” – M.J. se kosredakte­ur) se ma s’n en ek bak dit al die afgelope drie jaar met groot sukses. Die resep vir die bloubessie­roomys het ek op Tjailatyd op RSG gehoor ná my terugkeer uit die Vrystaat verlede feestyd. Ek maak dit gereeld en dit is wonderlik lekker. Verdubbel net die resep vir meer roomys. Meringuere­septe is volop of jy kan die meringues sommer klaar koop.” – M.J.

250 ml water 310 ml suiker 250 g pitlose rosyne 250 g dadels, gesnipper 250 g groenvyeko­nserf, grof gesny 100-200 g pekanneute, grof gekap 7 ml koeksoda 250 g botter 200 g rooi glanskersi­es, grof gekap 3 eiers, geklits 5 ml vanieljege­ursel 125 ml brandewyn 625 ml bruismeel 3 ml sout

Voorverhit die oond tot 120 °C en smeer ’n hoë pan van 25 cm met botter. Voer uit met drie lae bakpapier (op die boom en teen die kante) en smeer weer. Verhit die water, suiker, rosyne, dadels, groenvyeko­nserf, neute, koeksoda en botter saam in ’n groot kastrol tot die suiker gesmelt is. Verhit tot kookpunt en prut vir 5 minute. Verwyder van die hitte en laat effens afkoel. Voeg die kersies by. Voeg die eiers, vanieljege­ursel en brandewyn by en roer goed. Voeg by die meel en sout en roer tot goed gemeng. Skep in die voorbereid­e pan en bak vir 2 uur tot deurgaar. Laat in die pan afkoel en keer dan uit. Sprinkel ’n bietjie brandewyn oor en draai die koek in foelie toe. Bêre in ’n lugdigte houer en klam gereeld aan met nog ’n bietjie brandewyn.

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa