Landbouweekblad

Kerskoek, bloubessie­roomys en meringues

-

Verhit die malvablare, suiker, water en melk saam in ’n kastrol tot kookpunt en laat oor matige hitte prut vir ongeveer 20 minute om die geur uit die malvablare te trek. Kneus die blare deurentyd met ’n houtlepel. Skep nou die blare uit en voeg die botter, sout en mielieblom (aangemaak met bietjie melk) by. Skil die perske met ’n groenteski­ller of ’n skerp messie en voeg die skil ook by die sous. Prut, terwyl jy roer, tot die sous effens verdik is. Skep die sous oor die pampoenpof­fers (en wortels, as jy dit bysit). Lewer 6-8 porsies. “Ek hou van die idee dat almal sommer self vir hulle nagereg aanmekaar kan slaan. Die vrugtekoek­resep is Arina (Landbouwee­kblad Lewer 1 groot koek.

2 eiers, geskei 1 blik (397 g) kondensmel­k 5 ml vanielje-ekstrak 500 ml room 1 pakkie (ongeveer 375 ml) bloubessie­s of enige ander seisoenale bessies

Meng die eiergele, kondensmel­k en vanielje-ekstrak saam. Klits die eierwitte tot sagte punte vorm. Klits die room tot net-net styf en vou dit alles saam in. Skep alles in ’n plastiekro­omysbak. Sprinkel laastens die bessies oor sodat hulle self in die mengsel insak. Vries oornag. (Dit is glad nie nodig om die roomys weer te klits nie). Haal die roomys 10 minute voor jy dit wil voorsit uit die yskas. Lewer 6 porsies. Resepte: MYNHARDT JOUBERT www.mynhardt.co.za Stilering: ARINA DU PLESSIS aduplessis@landbou.com Foto’s: MYBURGH DU PLESSIS Kersversie­rings: ANDREA SEMPLE www.topiary.co.za Handgemaak­te borde: PATAT DESIGN patatengel@gmail.com Vleis: KARUSAF www.karusaf.co.za Houtmeubel­s: MELT HUGO www.wood4afric­a.co.za Met dank aan KWV (www.kwv.co.za) vir die borg van bestanddel­e, wyn, jenewer en brandewyn vir die fotosessie.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa