Landbouweekblad

HENDRIK VAN PLETZEN

-

Mnr. Hendrik van Pletzen is tegniese bestuurder van Voermol. Doen dieselfde met patryse as wat ’n mens met tarentale sou doen.

Kry “Broiler starter”-krummels en voeg ’n paar termiete en hardgekook­te eier by. Die beweging trek die kuiken se aandag en hy sal dan hopelik begin vreet.

Of kry ’n gebuigde pinset en maak die gepik van die hen na. Klop liggies teen iets. Die kuiken se aandag sal dan getrek word en hy sal na jou toe hardloop. Dan wys jy hom met die punt van die pinset wat om te eet.

Hardgekook­te eier is wonderlike voedsel, maar kook die eier vir sowat 20 minute om die kieme dood te maak. Gee altyd vars eier – dit kan ongeveer vyf dae in die yskas hou.

’n Paar hoenderkui­kens (verkieslik kapokkies) saam met die patrysie sal ook help om die patrysie groot te kry – die hoenders wys die patrys hoe en wat om te eet.

Begin om fyn saadjies, soos veldgras of rooi of geel manna, ná die eerste week by die krummels voeg. Dit is nie noodsaakli­k nie, maar dit maak die voer interessan­t vir die patrys.

Dit is belangrik om die patrys warm te hou. Gebruik ’n gewone gloeilampi­e van ongeveer 40 watt en hang dit bo die kassie waarin die patrys is. Maak net seker die patrys kan homself nie brand nie.

Ek het al self heelparty patrys- en tarentaalk­uikens met dié metodes grootgemaa­k. Dr. Joop Boomker is ’n parasitolo­og aan die Universite­it van Pretoria. * * Soek jy ’n antwoord? Landbou.com. Indeks van antwoorde

Wil jy graag ’n vraag vra? Kundiges Landbou.com. Vra ’n vraag.

 ?? FOTO: CHARL VAN ROOYEN ?? is heel mielieplan­te wat afgesny en in gerwe op die land gepak word om droog te word en later gemaal te word.)
Stoekmieli­es bevat 8-8,5% ruproteïen met totaal verteerbar­e voedingsto­fwaardes (TVV) van 54-60%. Die totale opbrengs word in ’n groot mate...
FOTO: CHARL VAN ROOYEN is heel mielieplan­te wat afgesny en in gerwe op die land gepak word om droog te word en later gemaal te word.) Stoekmieli­es bevat 8-8,5% ruproteïen met totaal verteerbar­e voedingsto­fwaardes (TVV) van 54-60%. Die totale opbrengs word in ’n groot mate...
 ??  ?? Besoek ons webwerf vir meer as 4 000 antwoorde deur kenners in die landboubed­ryf. Gaan na Klik op vir onderwerpe te kus en te keur.
Besoek ons webwerf vir meer as 4 000 antwoorde deur kenners in die landboubed­ryf. Gaan na Klik op vir onderwerpe te kus en te keur.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa