Landbouweekblad

Beste beeste op Namibiese skou

Meer as 250 beeste van sewe rasse van telers oor die hele Namibië het aan die jaarlikse Windhoek-skou deelgeneem. Die vee was in ’n uitstekend­e kondisie ten spyte van die droogte.

-

OPPERSTE KAMPIOENE

1 Opperste kampioenbe­es (kampioen van kampioene): Kamab Kookaburra DM 1 1 /395. Hy was ook die senior en grootkampi­oen-Simbrabul. Eienaar: Metzger-familie (mnr. Diethelm Metzger, sel 00264 81 128 9017), Kamab-stoetery, Seeis. Hanteerder: Mnr. Thomas Nghikumwa.

2 Opperste superkoei: Ibenstein Uto MK 08/2. Die koei was ook die senior en grootkampi­oenSimment­alerkoei. Eienaar en hanteerder: Mnr. René Krafft (sel 00264 81 149 2535), Ibensteins­toetery, Dordabis.

3 Opperste kampioen-dubbeldoel­bul, Ibenstein Sojus MK 13/08. Die dier was ook die senior en grootkampi­oen-Simmentale­rbul. Eienaar: Mnr. René Krafft (regs), Ibenstein-stoetery, Dordabis. Hanteerder: Mnr. Jeremiah Johannes.

BREEDPLANW­ENNERS

4 Opperste Breedplank­ampioen, Brahman, St. Blaize Sir Napoleon SBB 14/89. Eienaar: Mnr. Cobus van der Merwe (sel 00264 81 272 3540), St. Blaizestoe­tery, Gobabis. Hanteerder: Mnr. Jacob Dikole.

5 Simbra (rasverteen­woordiger), Kamab DM 13/348. Eienaar: Metzger-familie, Kamab-stoetery, Seeis. Hanteerder: Mnr. Thomas Nghikumwa.

STREEKKAMP­IOENE CHAROLAIS

6 Junior en grootkampi­oenbul, Jonerus Ramsie NL 13/19. Eienaar: Mnr. Bertus Calitz (sel 00264 81 124 9026), Jonerus-stoetery, Gobabis. Hanteerder: Mnr. Hennie Awa-Eiseb. 7 Senior en grootkampi­oenkoei, Silversand Bonnie MS 10/01. Eienaar: Mnr. Marco Seefeldt (sel 00264 81 269 5802), Silversand-stoetery, Seeis. Hanteerder: Mnr. Johannes Mwashekang­e.

8 Senior en reserwegro­otkampioen­bul en beste Namibies

geteelde bul, Gundor JOS 13/02. Eienaars: Mnr. Johann (regs) en mev. Corrie Britz (naasregs, sel 00264 81 218 7696), Jos-stoetery, Gobabis. Hanteerder: Mnr. Johannes Mwashekang­e.

9 Junior en reserwegro­otkampioen vroulike dier, Silversand Mimka MS 13/32. Eienaar: Mnr. Marco Seefeldt, Silversand-stoetery, Seeis. Hanteerder: Mnr. Johannes Mwashekang­e. Seefeldt het ook die kampioenbu­lkalf, Silversand MS 15/14, vertoon.

SIMMENTALE­R

10 Junior kampioenbu­l, NH 13/ 32 Neu-Heusis Silvio B. Eienaar: Mnr. Egbert Hoff (sel 00264 81 128 5558), Neu-Heusis-stoetery, Windhoek. Hanteerder: Mnr. Lucas Kandjine.

11 Junior kampioen vroulike dier en die junior dier met die

beste uier, Ibenstein Simone MK 14/22. Eienaar en hanteerder: Mnr. René Krafft, Ibenstein-stoetery, Dordabis.

AFRIKANER

12 Senior en grootkampi­oenbul, NEU 1 1 /14. Eienaar: Neudamm-kampus (tel. 00264 61 206 41 1 1 ), Universite­it van Namibië, Windhoek. Hanteerder: Mnr. Jeremiah Ndjoonduez­u.

13 Senior en grootkampi­oenkoei, NEU 08/52. Eienaar: Neudamm-kampus, Universite­it van Namibië, Windhoek. Hanteerder: Mnr. Abiud Tjiriange. Die kampus het ook die kampioenbu­lkalf, NEU 15/08, vertoon.

BRAHMAN

14 Senior en grootkampi­oenbul, U 13/356. Eienaar: Mnr. Dirkie Uys (sel 00264 81 122 5008), Savannah-stoetery, Steinhause­n. Hanteerder: Mnr. Botjie Mothibi.

15 Senior en grootkampi­oenkoei, Lisa ERP 1 1 /31. Eienaars: Mnre. Albert en Steven (sel 00264 81 148 7344) Tjihero, Okorusengo-stoetery, Okahandja. Hanteerder: Mnr. Himezembi Kambonga.

SIMBRA

16 Senior en grootkampi­oenkoei, en die superkoei, Rumba Hemie HB 12/7C. Eienaars: Mnr. Hardus (sel 00264 81 245 6624) en mev. Ansie Breedt, Rumba-stoetery, Maroelaboo­m. Hanteerder: Mnr. Vendelinus Homotenya. Die Breedts het ook die kampioenve­rskalf, Rumba Fanette HB 15/151C, die junior kampioenbu­l, Rumba Bols HB 14/63, asook die kampioenbu­lkalf, Rumba Motarie HB 15/152C, vertoon.

17 Reserwe senior en reserwegro­otkampioen­bul, Hatagob Zorro LZ 08/160. Eienaar: Mnr. Charles /Urib (sel 00264 81 124 3004), Hatagob-stoetery, Kamanjab. Hanteerder: Mnr. Paul Hugmeb. /Urib het ook die junior kampioen vroulike dier, CHU 13/1 1 9, reserwekam­pioenbulka­lf, Nero CHU 15/152, en die reserwekam­pioenversk­alf, Estra CHU 15/1 1 8, vertoon.

SUSSEX

18 Junior en grootkampi­oenbul, Blaize Sir Patterson SSS 14/1 1 . Eienaars: Mnr. Cobus (sel 00264 81 272 3540) en mev. Angie van der Merwe, St. Blaize-stoetery, Gobabis. Hanteerder: Mnr. Moses Hoxobeb.

BRAUNVIEH

19 Senior en grootkampi­oenbul, Aurora Fire LLG 10/120. Eienaars: Mev. Henriette (sel 00264 81 124 9670) en mnr. Lourens le Grange, Aurorastoe­tery, Summerdown. Die Le Granges het ook die junior kampioenbu­l, Aurora Chris LLG 13/22, die senior en reserwegro­otkampioen­koei, Aurora Linsi LLG 12/89, die kampioenve­rskalf, Aurora Wilmina LLG 15/142, en die kampioenbu­lkalf, Aurora Buddy LLG 16/48, vertoon. 20 Junior en grootkampi­oen vroulike dier, Aurora Buffy LLG 13/101. Eienaars: Mev. Henriette en mnr. Lourens le Grange, Aurora-stoetery, Summerdown.

 ??  ?? 13
13
 ??  ?? 14
14
 ??  ?? 11
11
 ??  ?? 12
12
 ??  ?? 10
10
 ??  ?? 9
9
 ??  ?? 16
16
 ??  ?? 15
15
 ??  ?? 1
1
 ??  ?? 2
2
 ??  ?? 3
3
 ??  ?? 4
4
 ??  ?? 5
5
 ??  ?? 7
7
 ??  ?? 8
8
 ??  ?? 6
6
 ??  ?? 20
20
 ??  ?? 19
19
 ??  ?? 18
18
 ??  ?? 17
17

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa