Landbouweekblad

| Noorweegse wynkopers op besoek

- JOHAN VAN DER MERWE Bitter Grapes Grapes Bitter JOHAN VAN DER MERWE

drie maande is 110 000 ton suiker ingevoer teenoor slegs 50 000 ton in die vorige produksiet­ydperk.

“Die wêreldprys van suiker is ver onder die plaaslike produksiek­oste weens swaar subsidies en ander ondersteun­ingsmegani­smes aan boere in die buiteland, wat ’n verwronge internasio­nale mark meebring. In hierdie situasie het ’n ondoeltref­fende tarief outomaties meer invoer tot gevolg ten koste van plaaslike boere,” sê hy.

– Die Noorweegse wynmonopol­ie, Vinmonopol­et, nooi SuidAfrika­anse boere om sy inligtings­dae in Suid-Afrika by te woon om te verseker dat hulle aan dié instelling se voorskrift­e en vereistes voldoen.

Die afvaardigi­ng se besoek volg op verlede jaar se omstrede dokumentêr en sluit twee Noorweegse vakbondver­teenwoordi­gers in.

“Tot nou het ons ons opvolgonde­rsoeke (ná die dokumentêr) toegespits op wynproduse­nte en nie druiweboer­e nie. Dit blyk dat hierdie instelling­s hul werkers goed behandel en volgens ons gedragskod­e en die plaaslike wetgewing optree,” sê me. Sasha-Monique Elvik, koördineer­der van die monopolie se Suid-Afrika-projek. “Ons het egter rede om te glo die toestande is moeiliker vir plaaswerke­rs, veral vir die seisoens- en trekarbeid­ers.

bevestig dit.” Elvik sê die maatskappy is verbind tot ’n “regverdigh­eidsklousu­le”. Dit bepaal dat hy alle wynleweran­siers van oor die hele wêreld dieselfde behandel.

“Daarom is dit vir ons onmoontlik om by spesiale opheffings- en bemagtigin­gsprojekte op individuel­e plase betrokke te raak. Ons beoog egter as die Nordiese streek om eersdaags in ’n gesamentli­ke projek hierdie knelpunte aan te pak,” sê sy.

Inligtings­dae vind op 2, 14 en 21 Maart op onderskeid­elik Stellenbos­ch, die Paarl en Robertson plaas.

’n Tweede afvaardigi­ng sal van 13 Maart tot 8 April plaasbesoe­ke doen.

NAVRAE: Me. Sasha-Monique Elvik, e-pos: Sasha-Monique.Elvik@ vinmonopol­et.no

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa