Landbouweekblad

Nuwe tegnologie blaas lewe in kiwibedryf

- JOHAN VAN DER MERWE THEUNS BOTHA

MEER geskikte kultivars en beter tegnologie kan die kiwivrugbe­dryf in Suid-Afrika laat herleef.

Veral produksiet­egnologie wat die bestuiwing­sproses van kiwivrugte aansienlik verbeter, maak die bedryf optimistie­s, sê mnr. Peter Turner, direkteur van die konsultant­emaatskapp­y en stuifmeelp­rodusent SA Kiwi Pollen.

Hy sê die nuwe geelvleis-kultivars wat nou plaaslik beskikbaar is, is baie beter aangepas by die plaaslike klimaat.

“In die 1980’s was die kultivars wat hierheen ingevoer is van die groen Actinidia deliciosa-soort met ’n baie hoë kouebehoef­te. Hulle was glad nie by die SuidAfrika­anse klimaat aangepas nie, en die bedryf het platgeval.

BRUCELLOSE TREF OOS-KAAPSE KUDDES

Dertien plase is in kwarantyn nadat verskeie gevalle van brucellose die afgelope paar weke in die Oos-Kaap aangemeld en beeskuddes positief vir die siekte getoets is.

Van dié kuddes was tien in die Nelson Mandelabaa­i-metro en die distriksmu­nisipalite­it Sarah Baartman. Twee plase in die distriksmu­nisipalite­it Chris

“Die nuwe Actinidia chinensis-kultivars wat ons ingevoer het, is baie meer aanpasbaar by ’n verskeiden­heid produksiem­ikroklimat­e in Suid-Afrika. Boonop is daar sedert die 1980’s ook kunsmatige bestuiwing­stegnologi­e ontwikkel wat die opbrengs per hektaar ’n aansienlik­e hupstoot gee,” sê hy.

UITVOERPOT­ENSIAAL

Die nuwe kultivars gee die SuidAfrika­anse bedryf ’n geleenthei­d om die vroegste van ál die lande in die Suidelike Halfrond op die mark te kom, wat ’n gesonde uitvoermar­k na die Noordelike Halfrond teweegbrin­g.

Suid-Afrika is ook gelukkig dat die uiterste gevaarlike Pseudomona­s Hani en een in die Fort Beaufort-Amathole-gebied was ook in kwarantyn.

Dr. Lubabalo Mrwebi, die provinsie se veeartseny­hoof, sê dit is ‘n uiters gevaarlike siekte wat aan mense oorgedra kan word, en as hulle nie gou behandelin­g kry nie, kan dit die sentrale senuweeste­lsel aantas.

Daar is geen behandelin­g vir die siekte by beeste nie. Diere syringae actinidiae (PSA), ’n bakteriese kanker wat kiwivrugte aanval, nog nie in Suid-Afrika is nie. Die weer in die land is te warm en te droog daarvoor. “Daar is ook min kans dat die siekte Suid-Afrika deur besmette plantmater­iaal kan binnekom omdat die land se kwarantyns­telsels vir kiwivrugte goed werk,” sê Turner.

Die kiwivrugte sal in steenen kernvrugte­pakhuise verpak kan word, maar ’n doelgeboud­e pakhuis word vir die Lydenburg-gebied beoog.

– wat positief getoets word, moet dadelik geslag word.

“Boere wie se plase in kwarantyn is, mag nie hul diere vervoer nie. Besmette diere kan onder toesig van ’n veearts na abattoirs gebring word.”

Dit kan tot ses jaar duur om ’n kudde weer skoon te kry.

Vroulike diere tussen 10 weke en 10 maande oud behoort voorkomend daarteen ingeënt te word. —

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa