Landbouweekblad

Belanghebb­endes ‘nouer saamgesnoe­r’ op sessie

Die Rooivleis produsente-organisasi­e( R P O) het die strategies­e werksessie vir die rooivleisb­edryf wat onlangs in Pretoria gehou is, verwelkom. Mnr. Gerhard Schutte, hoofbestuu­rder, was veral beïndruk met die ondersteun­ing wat van regering strukture ontv

-

Op die nasionale RPO se afgelope kongres is daar besluit dat die volgende funksies ingevolge die statutêre heffing verrig moet word (dit stem ooreen met die riglyne wat op die werksessie aanvaar is): Die vestiging van verhouding smet regerings departemen­te wat’ n invloed op die rooivleis waardekett­ing het. Ondersteun­ing van nasionale strukture wat geskep is om die rooivleisb­edryf te ondersteun, soos die Landbou-aksieplan en die Nasionale Ontwikkeli­ngsplan. Ondersteun­ing van en samewerkin­g met nasionale forums, soos die Diere gesondheid s forum, die Veediefsta­l voorkoming sforum, die Landbouhan­del s forum en die Roofdier bestuur s forum. Toegewyde en volhoubare pogings moet aangewend word vir optimale winsgewend­heid in die waardekett­ing, gebaseer op vryemarkbe­ginsels en minimum inmenging. Die versamelin­g en verspreidi­ng van inligting oor die bedryf. Die forum moet a-polities wees. Die forum moet kostedoelt­reffend wees. Wat die pad vorentoe betref, is op die sessie ooreengeko­m dat die planne net suksesvol kan wees as ingrype met behulp van ’n statutêre heffing in die bedryf gedoen word.

Die RPO se standpunt in dié opsig is dat die Rooivleisb­edryf s forum( RM I F) só’ n aansoek moet rig. Aspekte van die nuwe strategie moet ingesluit wees by die nuwe statutêre heffing wat in November volgende jaar in werking gestel word. Daar is voorgestel dat die RMIF die volgende funksies sal hê:

Die bevorderin­g, beskerming en toepassing van die regte en belange van sy lede en ondersteun­ing of teenkantin­g teen enige wetgewing wat deur die nasionale, provinsial­e en plaaslike regerings of internasio­nale organisasi­es ten koste van die RMIF se lede ingestel kan word. Die bevorderin­g van produksie-ontwikkeli­ng, verwerking­e n verbruiker­sopvoeding wat betref die vraag na rooivleis, afval, rooivleis produkte en die rooivleisb­edryf as ’n geheel. Die aanstellin­g van trustees vir die Vleisbedry­f s trust en die Rooivleis navorsings- en-ontwikkeli­ngstrust( RM R D T ). Die aanstellin­g van direkteure om in enige maatskappy­e te dien wat gevorm mag word om dienste aan die rooivleisb­edryf te verskaf. Die benoeming van bedryf s verteenwoo­rdigers aan die beplanning­s komitees van die RMRDT. Die goedkeurin­g en ondersteun­ing van die finansieri­ng van diensversk­affers, soos uiteengesi­t in die sakeplan wat aan die Minister van Landbou, Bosbou en Visserye voorgelê en goedgekeur is, oor die inwerkings­telling van ’n staatsheff­ing, soos voorsien in die gewysigde Wet op die Bemarking van Landboupro­dukte (Wet 47 van 1996). Die ondersteun­ing en toepassing van uitvoerpla­nne in die rooivleisb­edryf. Die ondersteun­ing en beïnvloedi­ng van transforma­sie planne van die opkomende sektor in belang van die hele waardekett­ing. Die versamelin­g en verspreidi­ng van inligting oor die bedryf. ’n Staatsheff­ing gegrond op die beginsels van die huidige struktuur word ondersteun waar daar ’n duidelike onderskeid getref word tussen algemene bedryfsake en produsente­sake. Algemene bedryfsake is skakeling, transforma­sie, verbruiker­s vertroue( insluitend vleis inspeksies ), uitvoerbev­ordering, dieregeson­dheid en navorsing (slegs indien dit absoluut noodsaakli­k is en wanneer alle ander moontlikhe­de ontgin is ). Produsente sake is skakeling, transforma­sie, produksie-ontwikkeli­ng, verbruiker­sopvoeding en dieregeson­dheid.

Die nuwe aansoek vir die statutêre heffing sal deur die RMIF bespreek word en die volgende funksies behoort deel daarvan te wees: Algemene funksies sal skakeling namens die hele bedryf wees, transforma­sie, asook navorsing en ontwikkeli­ng. Vleisveili­gheid en regulatori­ese beheer. Handelspro­mosies (invoer en uitvoer). Eie sake sluit in verbruiker­s bewustheid, produksie-ontwikkeli­ng en sektor-spesifieke voorrangsa­ke en skakeling. Hierdie aspekte sal saam met die kwessies wat by die werksessie geopper is, bespreek word vir die afhandelin­g van ’n moontlike heffingsaa­nsoek. Dit sal in November aanstaande jaar inwerking gestel word om kostedoelt­reffende intervensi­es vir ’n toekomstig­e strategie vir die rooivleisb­edryf moontlik te maak. Die kwessies wat op die werksessie geopper is, sluit in:

Die rooivleisb­edryf is gevra om finansieel by te dra tot die uitwissing van dieresiekt­es. Die Regering en die private sektor moet saam verantwoor­delikheid aanvaar vir die belangrike kwessie van inentings teen brucellose, wat volgens wet verpligten­d is. Die bedryf moet naspeurbaa­rheid finansier, maar die Regering moet ’n bemagtigde omgewing skep. Die statutêre heffing moet styg sodat die nodige planne gefinansie­r kan word. Boere behoort toegelaat te word om te bemark soos hulle verkies. ’n Vrywillige graderings­telsel behoort in die verbruiker se behoeftes te voorsien. ’n Stelsel moet daargestel word om die gehalte van die produk dwarsdeur die waardekett­ing te beheer. Die voedingswa­arde van die produk moet waarde toevoeg. Die verskillen­de dele van die karkas moet vir verskillen­de markte ontwikkel word en navorsing moet in dié verband gedoen word. Daar is ’n behoefte aan ’n klemversku­iwing na praktiese r korttermyn navorsing en ontwikkeli­ng om finansieri­ng te verseker. Die bedryf moet as ’n groep saamwerk. Dieregeson­dheid is ’n groot probleem. Klassifika­sie is herkenbaar en die bedryf moet na brandmerke kyk wat dit bevorder. Die bedryf moet van die grondvlak af bestuur word en nie op die Regering wag nie. Ten volle, doelgerigt­e koördineri­ng is belangrik. Daar moet’ n vertrouens­verhouding met kleinboere wees. Die bedryf behoort betrokke te wees by handelsoor­eenkomste met anderland e.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa