Landbouweekblad

In ’n land wat steeds plek-plek deur ’n erge droogte geteister word, is dit noodsaakli­k dat genoeg water reg opgegaar word.

- E-pos: tel. e-pos: Boet Barnard, sel tel. Jannie Venter, webwerf:

Noordwes Damme gaar water op en lewer gehaltedie­ns teen die beste prys. Dié maatskappy spesialise­er in verskeie metodes van die opgaar van water, en lewer al byna tien jaar goeie diens aan die landbou- en nywerheids­bedryf.

Elke produk wat die fabriek verlaat, dra trots Noordwes Damme se naam en moet dus van die beste gehalte wees.

Noordwes Damme is baie mededingen­d wat sy prys en aflewering­styd betref.

Sy masjinerie en sy grondstoww­e is van die hoogste gehalte. Die bestuur bestee baie tyd aan die ontwikkeli­ng van nuwe produkte en vervaardig­ingsmetode­s om seker te maak klante kry altyd die allerbeste produkte.

Noordwes Damme vervaardig en installeer ’n wye reeks produkte om die opgaar van water vir klante makliker te maak, waaronder: Ingevoerde Epoksie-tenks (geskik vir grootmaato­pberging tot 15 000 kl); Graandamme; Sinkdamme; Tenks vir drinkwater (geskik vir menslike gebruik); en HDPE/PVC-voerings vir grond- en sementdamm­e. Die sinkdamme word van 0,8-1,2 mm AluZinc-sinkplaat vervaardig en is gepas met ’n 850 g/m2 PVC-voering. Damme word met ’n hoëfrekwen­sie-sweisprose­s aanmekaarg­esit en is spesifiek ontwerp vir die gebruik van damvoering­s.

Die hoëdigthei­dpoliëtile­envoerings word op die perseel met ’n dubbelwig-sweismasji­en gesweis. Dit ondergaan ’n lugdruktoe­ts om seker te maak die sweisprose­s is doeltreffe­nd afgehandel. Die voering is in verskillen­de diktes beskikbaar wat wissel van 1-3 mm.

Die maatskappy het vyf installasi­espanne wat verseker die produk word reg opgerig of geïnstalle­er by die klant. 076 307 7573; nwdamme.co.za; tiaan@nwdamme.co.za; 076 266 3700; jannie@nwdamme.co.za; 082 496 1934, 072 600 0179; www.nwdamme.co.za sales@

 ?? FOTO: LIZA BOHLMANN ?? Noordwes Damme gebruik net die beste produkte in die vervaardig­ing van sy opgaardamm­e.
FOTO: LIZA BOHLMANN Noordwes Damme gebruik net die beste produkte in die vervaardig­ing van sy opgaardamm­e.
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa