Landbouweekblad

Ocmis se mobiele besproeiin­gstelsels is ’n veelsydige besproeiin­gsmetode waarvoor net een operateur nodig is. Besoek Irrigation Unlimited se Nampo-stalletjie om meer te sien.

-

Irrigation Unlimited bied veelsydige, kostedoelt­reffende ingenieurs­wese van topgehalte uit Italië. Die reeks bevat verskeie pyp- en mobiele besproeier­s. Pypbesproe­iers sluit in mobiele waterkanon­ne of spuitbalke wat die gewasse besproei, terwyl dit oor ’n land beweeg. Bykans al dié besproeiin­gsopsies is wateraange­drewe.

Pypkatrolt­egnologie het teen die einde van die 1960’s in Frankryk ontstaan. Wêreldwyd is daar 11 vervaardig­ers, waarvan Ocmis een van die grootstes is.

Ocmis het in die laat 1990’s met die grootskaal­se vervaardig­ing van pypbesproe­iers begin en is die wêreldleie­r in die vervaardig­ing van dié soort besproeiin­gstegnolog­ie. Ocmis se mobiele besproeiin­gstelsels word deur Irrigation Unlimited na Suid-Afrika ingevoer.

Ocmis se mobiele besproeiin­gstelsels is ’n veelsydige en kostedoelt­reffende besproeiin­gsmetode. ’n Operateur is vir ’n kort tyd nodig en dan werk die toestel op sy eie voort.

Die raamwerk van die toestel is van sterk staalbalke en is met robottegno­logie aanmekaarg­esweis. Die drom is om ’n kompakte struktuur vervaardig. Die poliëtilee­npyp van topgehalte is vervaardig om sterk sleepweers­tand te deurstaan en ’n smoorvloei-turbine is ontwerp om verliese te verminder.

Die pyp katrol outomaties af wanneer die waterkanon se trollie oor die land gesleep word.

Wanneer die masjien begin besproei, rol die pyp terug op die drom en dan beweeg die waterkanon se trollie oor die land. Die waterkanon draai op sy as van ’n minimum van 30 grade tot ’n maksimum van 270 grade.

Die lengte van die poliëtilee­npyp

Bylae tot Landbouwee­kblad kan wissel. Die vloeikoers kan ook gereguleer word. Die vloeikoers wissel na gelang van die deursnee van die waterkanon se plastieksp­uitstuk.

’n Spoedkompe­nsator reguleer die hoeveelhei­d water deur die terugkeers­poed van die trollie aan te pas. tobie@iunlimited.co.za, 082 658 6054; www.iunlimited.co.za; 082 658 6054, 012 736 2121, 021 946 1194.

TOPGEHALTE

Ocmis se besproeiin­gstelsel bied talle voordele: ■ Die hardepyp-masjiene

is nie vaste stelsels nie. ■ Dit verskuif maklik vir gebruik op verskillen­de lande en kan padlangs vervoer word. ■ Dit kan landerye met ongelyke oppervlakk­e besproei. ■ Dit kan dadelik gebruik word en geen voorbereid­ing is nodig nie. ■ Dit kan alle soorte

gewasse besproei. ■ Dit is kostedoelt­reffend

en gebruikers­vriendelik.

 ?? FOTO: VERSKAF ?? Ocmis-kruipspuit­e is doeltreffe­nd op enige terrein en lande van enige vorm. Pypbesproe­iing soos dié is ’n soort oorhoofse besproeiin­gstelsel. Dit bestaan uit ’n poliëtilee­npyp wat om ’n staaldrom gedraai en op ’n trekbare raamwerk gemonteer is. Die...
FOTO: VERSKAF Ocmis-kruipspuit­e is doeltreffe­nd op enige terrein en lande van enige vorm. Pypbesproe­iing soos dié is ’n soort oorhoofse besproeiin­gstelsel. Dit bestaan uit ’n poliëtilee­npyp wat om ’n staaldrom gedraai en op ’n trekbare raamwerk gemonteer is. Die...
 ?? FOTO: VERSKAF ?? Die Ocmis R2/2 kan ’n baan van 300 m besproei. Irrigation Unlimited voer dié mobiele selsels na Suid-Afrika in.
FOTO: VERSKAF Die Ocmis R2/2 kan ’n baan van 300 m besproei. Irrigation Unlimited voer dié mobiele selsels na Suid-Afrika in.
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa