Landbouweekblad

Om ’n voerstelse­l ten beste te benut, moet diere se weerstand en verterings­telsels teen siektes geoptimali­seer word.

- Tel:

Stres verswak die vertering van voer en siekteweer­stand van diere. Verterings­organismes sorg vir die vertering van bykans 50% van voer in die verterings­telsel.

(reg.nr. G1114*) verskaf “stresgebuf­ferde” orga nismes wat tydens voerinname in die voerkraal, nuwe weiding, vervoer, skoue en veilings toegedien word. Dit bied ook biologiese ondersteun­ing tydens uitbreking­s van Escherichi­a coli, Salmonella, Clostridia (bloednier) en koksidiose.

(reg.nr. G958*) is ’n probioties­e behandelin­g van diarree, veral by suipkalwer­s en lammers.

(reg.nr. V20924*) is ’n polifonool wat in voer ingemeng word met dié voordele: Dit maak die liggaam skoon van metabolies­e afvalstoww­e; Dit beskerm liggaamsve­tte vir ’n langer raklewe van vleis; Dit beskerm rantsoenve­tte teen galsterigh­eid. Dit verbeter vertering en opname en daarom is so min as 10 kg Biomelpoei­er nodig om een melkkalf te kan speen. Biorem as probiotika moet ingesluit word vir die vinniger ontwikkeli­ng van die spysverter­ingskanaal. Dit verminder die karkasvog vir ’n beter uitslagper­sentasie; Dit versterk die vel en derms vir minder afkeurings van karkasse; Dit verbeter haar, wol en velgroei vir verbeterde wins met dieselfde voerkoste; ’n Kostebespa­ring, want dit vervang 50% van vitamiene in voer; en Die insluiting van Biored as antioksida­nt in voer veroorsaak stabiele melksuurpr­oduksie wat laktaat vorm sodat laktaatver­bruikers (Megasphera) nie vrek weens ’n te lae pH nie.

(reg.nr. V22490*) bevat ook Biored en Biorem vir gesonde lammers en vinniger speen.

Biorem se span van 30 agente staan gereed om vrae oor die produkte en voerplanne te beantwoord. *Al die middels is geregistre­er ingevolge Wet 36 van 1947. www.biorem. co.za; biorem@telkomsa.net; 086 124 6736.

 ??  ??
 ?? FOTO: VERSKAF ?? Sorg vir jou jong vee se gesondheid met Biorem se reeks produkte vir lammers en kalwers.
FOTO: VERSKAF Sorg vir jou jong vee se gesondheid met Biorem se reeks produkte vir lammers en kalwers.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa