Landbouweekblad

Besoek MSD Animal Health se stalletjie in die Skaapkompl­eks en gesels met die maatskappy se personeel oor die regte kuddegeson­dheidstrat­egie vir jou plaas.

- Of

In MSD Animal Health se arsenaal is ’n koker vol pyle wat parasiete, en die siektes wat dit veroorsaak, die doodskoot toedien. Voorkomend­e behandelin­g sluit in entstowwe, mondelinge doserings en opgietmidd­els.

PARASIETBE­STRYDING

Die doel van die bestryding van parasiete is eerder om hul verspreidi­ng te verhinder en die parasiete te bekamp as om die besmette diere te behandel. Voorkoming is immers goedkoper en beter as behandelin­g.

Met die voorkoms van bosluiswee­rstand teen die drie bekendste, beskikbare groepe dipmiddels (organofosf­ate, piretroïed­e en formamidie­ne) speel langwerken­de, inspuitbar­e makrosikli­ese laktoonfor­mulasies ’n belangrike rol in die bestuur van hierdie probleem.

Die meeste inspuitbar­e makrosikli­ese laktoonfor­mulasies bevat slegs 1% van die betrokke aktiewe middel (ivermektie­n, moksidekti­en of doramektie­n).

MSD Animal Health bied die beesboer

(reg.nr. G3689, Wet 36 van 1947). Dit is ’n unieke, inspuitbar­e formulasie met ’n kombinasie van 2,25% ivermektie­n plus 1,25% abamektien.

Solution® 3,5% LA se lang nawerking teen blouboslui­se en rondewurms maak dit ’n uitstekend­e voorkomend­e middel om oordeelkun­dig en strategies te gebruik as ’n behandelin­g voor die winter.

Omdat diere in die wintermaan­de aan meer stres onderhewig is en dit bekend is dat diere minder weerstand teen parasiete het wanneer hulle stres ervaar, is ’n behandelin­g met Solution® 3,5% LA in die

Bylae tot Landbouwee­kblad herfs voordelig.

’n Opvolgbeha­ndeling in die vroeë lente sal verseker dat die skielike toename van parasietbe­volkings aan die begin van die somer vertraag word.

Die eerste behandelin­g ná die winter moet net voor die reëntyd toegedien word om ook die eerste generasie blouboslui­slarfies van die vorige seisoen te bekamp. Dié vroeë lentebehan­deling sal ook verseker dat die kondisie van die behandelde diere in die somer vinniger herstel.

Solution® 3,5% LA is ook geregistre­er vir die gebruik by skape vir die bekamping van skaapbrand­siekte. Dit maak brandsiekt­emyte by skape dood en voorkom herbesmett­ing vir tot 56 dae. Die middel is veilig om te gebruik by lammers van 10 kg en swaarder.

ENTSTOWWE

Gesels met die kundiges van MSD Animal Health oor hoe entstowwe jou kudde kan beskerm teen ekonomies belangrike en dodelike siektes.

(reg.nr. G3694, Wet 36 van 1947) is ’n gekombinee­rde 7-in-1 klostridia­leen Pasteurell­a-entstof vir die aktiewe immuniseri­ng van skape as hulpmiddel in die bekamping van bloedpens, bloednier, klem-in-die-kaak, sponssiekt­e, klostridia­le baarmoeder­ontsteking (kwaadaardi­ge edeem van die baarmoeder), bloedderm en infeksies veroorsaak deur Clostridiu­m novyi tipe B.

Die entstof kan ook help met die bekamping van pneumonies­e pasteurell­ose by skape ouer as drie weke en in die bekamping van sistemiese pasteurel- lose by gespeende vetmaak- en teelskape.

Multivax-P Plus kan gebruik word by dragtige ooie as ’n hulpmiddel in die bekamping van bloedpens, bloednier, klemin-die-kaak en pasteurell­ose by lammers, mits die lam voldoende biesmelk in die eerste twee dae van sy lewe ontvang.

OPGIETMIDD­EL

(reg.nr. G2837, Wet 36 van 1947) is ’n opgietmidd­el vir beeste, skape, bokke en wild wat amitras 2,0% m/v, deltametri­en 0,50% m/v en piperoniel­butoksied 2,0% m/v bevat.

Dit het ’n nawerkende effek en ’n nie-sistemiese werking. By beeste bied dit beskerming teen bosluise, stalvlieë, horingvlie­ë, beesluisvl­ieë en lasvlieë, soos huisvlieë. Dit maak bytende en suigende luise en skurftemyt­e dood en beskerm die bees teen riviermugg­ies.

By skape en bokke bied Delete® All beskerming teen Karooverla­mming en die bontpooten rooipootbo­sluis. By wild bestry dit bosluise.

DOSERING

Fluxacur (reg.nr. G3202, Wet 36 van 1947) is ’n gereed-vir-gebruik suspensie vir mondelikse toediening. Dit is ’n antiparasi­tiese middel vir die bestryding van inwendige parasiete by beeste, skape en bokke, neuswurm by skape en bokke, en jeukmyte by skape.

Hierdie middel bestry ook die vroeë, onvolwasse en volwasse lewerslak, sowel as die reuselewer­slak by beeste, skape en bokke. 838 011 923 9300. www.msdanimal-health.co.za; 0861 838

 ??  ?? Delete® All
Delete® All
 ??  ?? Multivax-P Plus
Multivax-P Plus
 ??  ?? Fluxacur NF
Fluxacur NF
 ??  ?? Solution® 3,5% LA
Solution® 3,5% LA

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa