Landbouweekblad

As jy van kampeer hou, maar nie in ’n slaapsak op die grond wil slaap nie, het Bushtec Adventure die antwoord.

-

Naby die Drakensber­g op die dorp Ladysmith vind jy Canvas and Tent, wat reeds byna 50 jaar ondervindi­ng in die vervaardig­ing van kampeertoe­rusting het. Uit hierdie agtergrond is die Bushtecree­ks gebore.

Vir die avontuurlu­stiger kampeerder is Bushtec Adventure ’n goeie wegspringp­lek.

Bushtec Safari is weer ideaal vir iemand wat ’n meer permanente blyplek verlang.

Hoewel Bushtec Safari standaardo­ntwerpe het waaruit die kliënt kan kies, het die maatskappy ’n span ontwerpers in diens wat jou droomtent ’n werklikhei­d kan maak. Vir vyfstergeh­alte in ’n Bushtec Safaritent is jou verbeeldin­g al wat jou kan terughou.

Die maatskappy bied self nou ’n volledige stel dienste. Dit sluit basiese grondwerk, dekke, ’n kragnetwer­k, loodgieter­swerk, binneversi­ering, ablusieger­iewe en kombuise in.

Canvas and Tent se produkte word internasio­naal versprei en ook aan luukse safarikamp­e en vakansieoo­rde verskaf. Die produkte is ontwerp om in enige klimaat te kan funksionee­r.

GEHALTEBEH­EER

Gehalte is van groot belang en gehaltebeh­eer word deurlopend in die hele vervaardig­ingsproses toegepas. Die finale produk getuig daarvan.

’n Salige wegkomplek langs die rivier is dalk net wat die boer nodig het, of dalk beoog die boerdery ’n uitbreidin­g op Ladysmith: Tel: +27 (0)36 634 1902 Faks: +27 (0)36 634 1573 BO: LINKS: Yellowstra­at 11, Ezakheni industrial Estate, Ladysmith, Posbus 556, Ladysmith, Kwa-Zulu Natal,3370 die plaas wat oorslaapge­riewe vir gaste insluit, plaaslik of internasio­naal.

Met Bushtec Safari se reeks luukse tente kry enigiemand die geleenthei­d om met die minimum impak op die omgewing die natuur te geniet.

Skakel ons vandag om te kyk hoe ons kan help. Pretoria: Tel: +27 (0)12 671 1101 Fax: +27 (0)12 671 2744 012 671 1117; www.bushtecsaf­ari.co.za Denel Business Park, Nelmapiusw­eg, Irene, Pretoria, Posbus 556, Ladysmith, Kwa-Zulu Natal,3370

 ??  ??
 ?? FOTO’S: VERSKAF ?? Die Canvas and Tent Groep versprei sy produkte plaaslik en internasio­naal. Hy verskaf dekke, kombuise, badkamers, dekor en talle ander geriewe.
Dit is nie nodig dat luuksheid in die slag moet bly wanneer jy kampeer nie. Bushtec Safari bied...
FOTO’S: VERSKAF Die Canvas and Tent Groep versprei sy produkte plaaslik en internasio­naal. Hy verskaf dekke, kombuise, badkamers, dekor en talle ander geriewe. Dit is nie nodig dat luuksheid in die slag moet bly wanneer jy kampeer nie. Bushtec Safari bied...

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa