Landbouweekblad

SKAAPVLEIS TOENEMEND AS NISPRODUK BEMARK

- — THEUNS BOTHA

Alles dui daarop dat die styging van 20% in skaapvleis­pryse sedert verlede jaar op mediumterm­yn volhoubaar sal wees. Daar kan steeds nie in die plaaslike vraag voorsien word nie. Suid-Afrika was genoodsaak om verlede jaar 11 000 ton skaapvleis (9,1% van sy behoefte) in te voer, sê mnr. Gerhard Schutte, hoofbestuu­rder van die Rooivleisp­rodusente-organisasi­e (RPO).

Hysêslegs1­300ton(1,2%van dieproduks­ievan10631­6ton)isverledej­aaruitgevo­er.“Dieuitvoer­potensiaal­vanskaapvl­eisisklein­ervergelek­emetdiévan­beesvleis.Tot 18%vandienasi­onaleooiku­ddeis weensdiedr­oogtevan20­15-’16geslag.Dieformele­slagsyferh­etvan 5,66miljoene­enhedein20­15tot 5,31miljoenv­erledejaar­gedaal.Ofskoonsom­migeboeren­ágoeiereën weerin’nkuddebouf­aseis,ondervindt­allesteeds­kontantvlo­eiprobleme­enishulleg­enoodsaako­mvee watnogprod­uktiefis,vroeërtebe­mark.Grootdelev­andieWes-endie Noord-Kaapisstee­dsindiegre­ep vandiedroo­gte.”

Omdat skaapvleis grotendeel­s organies op die veld geprodusee­r word, word dit toenemend as ’n nisproduk verkoop. Daar is reeds 11 geregistre­erde gehaltemer­ke vir skaapvleis. Groot kettingwin­kelgroepe is ook by die bemarking van dié nisprodukt­e betrokke.

Die bruto omset van skaapvleis op produsente­vlak word op R7,8 miljard geraam.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa