Landbouweekblad

LIMOUSINBU­L BEKROON

-

Me. Angie Malherbe, eienaar van die stoetery Stoke Limousin naby MidIllovo in KwaZulu-Natal, glimlag breed nadat sy die gesogte Goue Beker op die Royal-skou in Pietermari­tzburg ontvang het. “Dit was nie ’n maklike sewe jaar tot hier nie, maar van die staanspoor af, toe ek met die stoetery begin het, was die Limousin-telersgeno­otskap en die ander telers ongeloofli­k behulpsaam en ondersteun­end,” het Angie by die deftige GoueBeker-dinee gesê. “Ek is so trots op my dogter — sy het in ’n manswêreld almal in die stof laat byt! Chicks rule,” het haar pa, mnr. Lindlay Gowling, met trane van blydskap gejuig.

 ?? FOTO:JOHANVANDE­RMERWE ??
FOTO:JOHANVANDE­RMERWE

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa