Landbouweekblad

4%

-

Die laaste dag van die sybokhaars­eisoen is gekenmerk deur die skerpste daling die seisoen met die gemiddelde prys wat met 4% to R189,37/kg getuimel het. Die versterkin­g van die rand en groot aanbod het deels tot die slegte vertoning bygedra. Die gemiddelde markaanwys­er op die laaste veiling van die somerseiso­en is 25% swakker as verlede jaar. — THEUNS BOTHA

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa