Landbouweekblad

18 283

-

Suid-Afrika het vandeeswee­k 18 283 ton geel mielies aan Taiwan verkoop. Dié Asiatiese land het in die seisoen 2014-’15 ongeveer die helfte van Suid-Afrika se geel mielies aangekoop. Sedert die aanvang van die seisoen 2017-’18 het Suid-Afrika reeds 75 369 ton mielies uitgevoer. In die week wat op 2 Junie geëindig het, is altesame 28 759 ton mielies uitgevoer. — Agbiz

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa