Landbouweekblad

0,6%

-

Die Wêreldbank het Suid-Afrika se ekonomiese groeivooru­itsig vir 2017 verlaag tot 0,6% teenoor Januarie vanjaar se voorspelli­ng van 1,1%. Die bank skryf dit toe aan agteruitga­ng in beleggersv­ertroue weens die kredietafg­raderings en ook politieke onsekerhei­d wat hoër is as “wat verwag is”. Dit was ’n dag voordat Suid-Afrika amptelik in ’n resessie beland het. — Business Day

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa