Landbouweekblad

JOU HELE GESIN IS BY DIE BOERDERY BETROKKE.

-

Ek en my vrou, Shannon, boer sedert 1984 as vennote saam. Ons kinders, Sebastian (26) en Frances (28), het ook by die boerdery aangesluit, en nou hoop ons om ’n bietjie agteroor te sit! Sebastian is verantwoor­delik vir die pakhuis en Frances doen menslike hulpbronbe­stuur en die chemiese programme. Sebastian se verloofde, Emily, sit ook hand by in die kantoor.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa