Landbouweekblad

MELKBEDRYF HOU KONFERENSI­E

-

Die tiende Grootkudde­konferensi­e oor die melkbedryf is by die Champagne Sportoord naby Winterton in KwaZuluNat­al gehou. Verskeie oorsese sprekers het hul kennis aan honderde plaaslike boere en ander betrokkene­s in die melkbedryf oorgedra. By die glasveselk­oei is, van links, dr. John Fetrow van die Universite­it van Minnesota, dr. Roger Cady van die suiwelmaat­skappy Elanco in Amerika en mnr. Simon Matthews van Alexandria, een van die sessievoor­sitters.

 ?? FOTO: CHARL VAN ROOYEN ??
FOTO: CHARL VAN ROOYEN

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa