Landbouweekblad

SAAMSTAAN MAAK STERK

-

In 1986 het die Wolfaardts, Pietie en sy broer Adrian, kragte saamgesnoe­r met die Goosen-familie.

Dié ooreenkoms, bekend as Ekon, stel hulle in staat om beter pryse te beding vir hul produksiem­iddele, soos kunsmis en chemiese middels.

“’n Mens kan dinge beter saam doen as op ’n individuel­e grondslag,” sê Pietie. “Die deurslag vir sukses is egter absolute vertroue in mekaar en in die stelsel.”

 ??  ?? Die dam op Montana het ’n waterhouve­rmoë van 140 000 m3, wat met waterskema­s uit die Matroosber­ge in die suide daarheen gelei word.
Die dam op Montana het ’n waterhouve­rmoë van 140 000 m3, wat met waterskema­s uit die Matroosber­ge in die suide daarheen gelei word.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa