Landbouweekblad

KORTOM

-

Die Noord-Kaap – van Fraserburg in die ooste tot Nieuwoudtv­ille in die weste en Sutherland in die suide tot groot dele van Boesmanlan­d – trek swaar, met dele wat die afgelope drie jaar minder as 40 mm reën gekry het. Die knellende kontantvlo­ei op plase kring uit na die dorp Calvinia, waar alles stagneer. Beleggings van tot R16 miljoen is opgesê en dit lyk of die gebrek aan kapitaal oorspoel na produksie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa