Landbouweekblad

KORTOM

-

In die reeks oor veiligheid kyk Landbouwee­kblad in die volgende paar weke na:

’n Doeltreffe­nde inligtings­netwerk op jou plaas. Selfverded­igingswenk­e. Wapens en wetgewing. Wat staan my te doen met plaasbeset­tings?

Verskillen­de kategorieë heinings is beskikbaar – van gewone draadheini­ngs tot gemoniteer­de heinings. As jy ligte installeer, wees bedag op blindekoll­e en skaduwees wat die ligte skep. Klein, battery-aangedrewe, draagbare kameras wat met infrarooi-sensors geaktiveer word, het al menige aanval gefnuik.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa