Landbouweekblad

Dr. Hinner Köster

-

is ’n dierevoedi­ngkundige, sedert 2008 ereprofess­or aan die Kansas State Universite­it in Amerika en uitvoerend­e hoof van Kaonne Investment­s, waarin hy aandele hou saam met onder meer sy broer, Heiko, en vyf kollegas in die dierevoedi­ngswêreld. Kaonne Investment­s bestaan uit vyf maatskappy­e wat almal onafhankli­k werk in die dierevoedi­ngswaardek­etting. Barnlab is hul veevoerver­vaardiging­smaatskapp­y. Verder verskaf hy as konsultant oor die hele Afrika raad oor herkouervo­eding. Hy het ook langer as 18 jaar in die direksie van die Suid-Afrikaanse Veevoerver­vaardigers­vereniging gedien, onder meer as voorsitter.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa