Landbouweekblad

TAALBELEID

-

Toestemmin­g is verleen dat landbou-opleiding in die eerste jaar in Afrikaans en Engels parallel aangebied sal word. Dit word baie duidelik gestel dat landbou-opleiding nie die oorhoofse taalbeleid (Engels) van die Universite­it van die Vrystaat mag ondermyn nie.

 ?? FOTO: LIZA BOHLMANN ?? Dr. Antonie Geyer, direkteur van landbou-ontwikkeli­ng aan die Universite­it van die Vrystaat.
FOTO: LIZA BOHLMANN Dr. Antonie Geyer, direkteur van landbou-ontwikkeli­ng aan die Universite­it van die Vrystaat.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa