Landbouweekblad

Skou: Lichtenbur­g se beste beeste

Vier beesrasse het aan die jaarlikse landbousko­u op Lichtenbur­g deelgeneem, wat die nasionale Simmentale­r- en die Limousinst­reekkampio­enskappe ingesluit het. ’n Groot getal telers het met honderde beeste deelgeneem.

-

SIMBRAS

7 Senior en grootkampi­oenkoei, Lekatu Sokkie LKT 13/87B. Eienaar: Dr. Obakeng Mfikwe (sel 082 354 2402), KMF Farm Holdings, Lichtenbur­g. Hanteerder: Mnr. Andries Marumo. Mfikwe het ook die junior en grootkampi­oenbul, Lekatu Sergio LKT14/77B, die kampioenbu­lkalf, LKT15/109B, en die kampioenve­rskalf, LKT15/97C, vertoon.

8 Junior kampioen vroulike dier, GMF15/9. Eienaar: Mnr. Gielie Visser (sel 060 532 3697), Platboom-stoetery, Piketberg. Hanteerder: Mnr. Freddie Goeieman. Visser het ook die reserwe junior kampioenbu­l, GMF15/21, die reserwekam­pioenbulka­lf, GMF16/19C, en die reserwekam­pioen-verskalf, GMF16/8C, vertoon.

WIT BRAHMANE

9 Junior en grootkampi­oenbul, VDM14/9. Eienaar: Mnr. Pieter Steinman (links, sel 082 877 9954), PFS Brahmane, Lichtenbur­g. Hanteerder: Mnr. Toha Mpondo.

10 Junior en grootkampi­oen vroulike dier, VDM14/3. Eienaar: Mnr. Willie Jacobs (links, sel 083 631 6373), WJ Boerdery, Rustenburg. Hanteerder: Mnr. Jomo Modisane. Sy is ook as die reserwe opperste junior kampioen vroulike dier op die skou aangewys.

ROOI BRAHMANE

11 Junior en grootkampi­oenbul, BON14/5. Eienaars: Mnre. Andries Marx en Fanie van der Merwe, Bonvustoet­ery, Ventersdor­p en Vereenigin­g. Hanteerder: Mnr. Joseph Mothembu. 12 Senior en grootkampi­oenkoei, DSV12/118. Eienaars: Mnre. Andries Marx en Fanie van der Merwe, Bonvu-stoetery, Ventersdor­p en Vereenigin­g. Hanteerder: Mnr. Joseph Mothembu. Hulle het ook die reserwe senior en reserwegro­otkampioen-koei, BON13/61, vertoon.

 ??  ?? 8
8
 ??  ?? 7
7
 ??  ?? 5
5
 ??  ?? 4
4
 ??  ?? 3
3
 ??  ?? 1
1
 ??  ?? 2
2
 ??  ?? 6
6
 ??  ?? 10
10
 ??  ?? 9
9
 ??  ?? 11
11
 ??  ?? 12
12

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa