Landbouweekblad

Skou: Lichtenbur­g: Nasionale Simmentale­r kampioene

Die nasionale Simmentale­r kampioensk­apsbyeenko­ms i sop die Lichtenbur­gskou gehou, waar die Prosim-studiegroe­p die gasheer was. Altesaam 43 telers met 450 diere het deelgeneem. Die beoordelaa­rs was mnre. Martin Seyfferdt en Joël Herholdt en dr. Ollie van d

-

1 Grafin-, senior en grootkampi­oenkoei, senior koei met die beste uier, opperste kampioen-Simmentale­r en wenner van die goue beker vir die beste bees op die skou

(alle rasse), Leeupoort Betombi PN13/563. Eienaars: Mnre. Gert (sel 082 808 6390) en Peet Nienaber, Leeupoort-boerdery, Rustenburg. Hanteerder: Mnr. Dosman Mathane. Die Nienabers het die meeste punte in die afdelings vir bulle en vroulike diere én algeheel die meeste punte behaal en is ook as die teler van kampioene aangewys.

2 Hertog-, junior en grootkampi­oenbul en reserwe opperste kampioendi­er, Leeupoort Zissou PN14/310. Eienaars: Mnre. Gert en Peet Nienaber, Leeupoort-boerdery, Rustenburg. Hanteerder: Mnr. Ephraim Mathane.

3 Senior en reserwegro­ot

kampioen-bul, Erico Rolbal E13/35. Eienaar: Mnr. André Ellis (sel 083 284 9209), Rapoleboer­dery, Orkney. Hanteerder: Mnr. Oupa Xhungu.

4 Superkoei, Simberg Sadau JS10/15. Eienaars: Mnre. Jamie Berger (sel 084 410 3703) en Marius Nel (sel 083 983 7280), Simberg-stoetery, Coligny. Hanteerder: Mnr. Thomas Chauke. Berger en Nel het ook die prinseskam­pioen, Simberg Missa JS14/13, vertoon.

5 Koninginka­mpioen, Erico E1 1 /20. Eienaar: Mnr. Erich Schulenbur­g (sel 083 388 0518), Erico-stoetery, Coligny. Hanteerder: Mnr. Elias Motlhaoloa.

6 Tiener- kampioen vroulike

dier, Vera Rolie 2de CCE 15/1 1 . Eienaars: Mnre. Danie (sel 083 297 6165) en Carel Erasmus, Vera-stoetery, Delareyvil­le. Hanteerder: Mnr. Joseph Mazonke.

7 Kampioenbu­lkalf, Mark BTB15/72. Eienaar: Mnr. Johan Styger (links, sel 082 460 8443), Boekenhout­trust, Hartbeesfo­ntein. Hanteerder: Mnr. Sam Sikiti.

8 Kampioenve­rskalf en opperste kampioenve­rskalf, Graslaagte MMA15/86. Eienaar: Mahne & Mahne BK (mnr. Roland Mahne, sel 079 508 4806), Graslaagte-stoetery, Lichtenbur­g. Hanteerder: Mnr. David Phindani.

 ??  ?? 1
1
 ??  ?? 2
2
 ??  ?? 3
3
 ??  ?? 4
4
 ??  ?? 5
5
 ??  ?? 6
6
 ??  ?? 7
7
 ??  ?? 8
8

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa