Landbouweekblad

Data, inligting én insigte

Maak sin van die groot hoeveelhei­d beskikbare plaasdata — en neem makliker besluite danksy ’n digitale platform.

-

Di e grootskaal­se toename van inligtings­tegnologie, daaglikse kommunikas­ie in die kuberruim en die samesmelti­ng van landbou- en landbou-ingenieurs­wese-praktyke het alles tot ’n nuwe landskap vir produsente bygedra.

Besluitnem­ings boerdery( De c i sion Farming™) is besig i som die Suid-Afrikaanse landboubed­ryf te verander. Dit verwys na die evolusie van landboupra­ktyke en presisie boerdery. Kennisgeb aseerde stelsels en benadering­s bied nuwe insigte.

Decision Farming™ stel produsente in staat om soveel meer te vermag as wat in die verlede moontlik was.

Data is nutteloos as dit nie in inligting omskep word nie, en dit raak eers waardevol wanneer dit insig bied.

Hierdie ketting van kennis is diere de waarom besluitnem­ings boerdery só kragtig is–dit gebruik al die beskikbare inligting en kundigheid om optimale, volhoubare landboupro­sesse moontlik te maak. Die enorme verskeiden­heid en hoeveelhei­d data wat ’n plaas met presisie boerdery-metodes lewer, is oorweldige­nd.

Dit is moeilik om hierdie hoeveelhei­d data op ’n sinvolle manier bymekaar te hou sodat dit vinnig ontleed en geïnterpre­teer kan word.

Die druk op produsente raak ook al groter om meer met minder te produseer.

Laeveld Agrochem en Agri Technovati­on se visie het gelei tot die ontwikkeli­ng van ’n digitale platform wat die era van Groot Data met die landboubed­ryf versoen: MyFarmWeb™. Daar is talle gebruikers met toegang tot hul eie plaasdata en bykans 2 149 plase op die stelsel.

MAAK ’N MOLSHOOP VAN ’N BERG INLIGTING

MyFarmWeb™ bied op een digitale platform alles wat produsente benodig. Die visualiser­ing van groot volumes data kan aan produsente nuwe insigte oor bestuurspr­osesse, besluitnem­ing, volhoubaar­heid en winsgewend­heid te gee.

Die MyFarmWeb™-stelsel ontgin die werklike waarde van die data wat geskep word met presisieme­todes deur dit in ’n visuele, bruikbare formaat om te skakel, en te interprete­er.

Sodoende word ’n oorweldige­nde berg data omskep in wetenskapl­ik gebaseerde inligting, wat tot vinniger en beter besluitnem­ing lei.

KENNIS IS KRAG, MYFARMWEB™ IS MAG

MyFarmWeb™ herdefinie­er die bestaande grense van SuidAfrika se landboubed­ryf.

Produsente wat die nuutste inligtings­tegnologie op ’n praktiese manier benut, kan vinniger besluite neem oor hul plase se potensiaal, volhoubaar­heid en winsgewend­heid.

Die vraag is nie meer of produsente op ’n digitale wyse en besluitnem­ing-georiëntee­rd moet begin boer nie, maar wanneer dit uiteindeli­k die enigste volhoubare en winsgewend­e pad vorentoe gaan word.

NAVRAE: Laeveld Agrochem, e-pos: info@laeveld.co.za; webwerf: www.laeveld.co.za; tel. 012 940 4398.

 ?? FOTO: VERSKAF ?? MyFarmWeb™ is alles wat boere vinnig wil sien, op een digitale platform. Hierdie stelsel neem die data en omskep dit in bruikbare inligting wat die boer kan verstaan.
FOTO: VERSKAF MyFarmWeb™ is alles wat boere vinnig wil sien, op een digitale platform. Hierdie stelsel neem die data en omskep dit in bruikbare inligting wat die boer kan verstaan.
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa