Landbouweekblad

Soet soos stroop

Vir hierdie vyf stroopdeur drenkte koeke hoef jy nie versiersel aan te maak of lank te wag nie. Louwarm uit die oond is hulle op hul lekkerste. Nommerpas vir koue winterdae.

- Resepte en stilering: ARINA DU PLESSIS aduplessis@landbou.com Foto’s: MYBURGH DU PLESSIS

375 ml koekmeel 30 ml mielieblom 10 ml bakpoeier 30 ml melk 5 ml vanieljege­ursel

Stroop

310 ml suiker 325 ml sterk rooibostee 60 ml brandewyn 5 ml vanieljege­ursel Voorverhit die oond tot 190 °C en smeer ’n losboomkoe­kpan van 24 cm. Verroom die botter en suiker en voeg die eiers een vir een by. Sif die meel, mielieblom en bakpoeier oor en voeg die melk en vanieljege­ursel by. Roer tot gemeng en skep in die voorbereid­e pan. Bak vir 3545 minute tot deurgaar. Maak die stroop terwyl die koek bak. Verhit die suiker en tee saam. Wanneer die suiker opgelos is, verhit tot kookpunt en prut vir 5-7 minute. Verwyder van die hitte en roer die brandewyn en vanieljege­ursel by. Prik die koek met ’n sosatiesto­kkie en giet die stroop oor die vuurwarm koek. Laat in die pan afkoel en sit voor met geklopte room. Lewer 1 middelslag­koek (12-14 porsies).

Sjokolade-dadelkoek

1 pakkie (250 g) dadels, fyn gekap 3 ml koeksoda 125 ml kookwater 350 ml koekmeel

50 ml kakao 150 g botter 180 ml strooisuik­er 2 ekstragroo­t eiers 10 ml vanieljege­ursel 100 ml karringmel­k 100 g donkersjok­olade, fyn gekap

Stroop

45 ml kakao 180 ml water 180 ml strooisuik­er Voorverhit die oond tot 170 °C en smeer ’n koekpan van 15 cm x 15 cm en voer uit met bakpapier. Smeer weer. Sit die gekapte dadels in ’n bakkie en sprinkel die koeksoda oor. Giet die kookwater oor en roer liggies. Laat staan vir 10 minute. Sit die res van die bestanddel­e in ’n voedselver­werker en voeg die dadelmengs­el by. Verwerk liggies saam tot net-net glad. Skep in die voorbereid­e pan en bak vir ongeveer 50 minute tot gaar. Maak die stroop deur die kakao, water en suiker saam te verhit en liggies te prut vir ongeveer 3 minute. Prik die koek met ’n sosatiesto­kkie en skep die kokende stroop oor die warm koek. Lewer 1 klein koek (8 porsies).

Karringmel kringkoek met koffiestro­op

Ek hou daarvan om die koffiestro­op met whisky te geur, maar donker rum of brandewyn is

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa