Landbouweekblad

Skou: Dordrecht: Veldskape

’n Puik veldskaaps­kou is by Dordrecht op die plaas Avondzon van mnr. Frans Slabbert gehou. Vanjaar is die skou goed ondersteun. Die skape was in ’n goeie kondisie, met stoetdiere wat in verskeie klasse meegeding het.

-

SA VLEISMERIN­O’S

1 Wenner van die meeste punte in SA Vleismerin­o-afdeling. Mnr. Piet Strydom (regs, tel. 045 942 1022), Klipkop, Dordrecht. Links is mnr. Louis Meintjes, voorsitter van die TLU SA.

2 Senior kampioenoo­i. Eienaar: Mnr. Piet Strydom, Klipkop, Dordrecht. Hanteerder: Mnr. Zolo Makheleni.

MERINOSTOE­TAFDELING

3 Grootkampi­oenooi. Eienaar en hanteerder: Mnr. Stefan Nel (sel 082 443 5134), Prospect, Barkly-Oos.

4 Kampioenra­m (kort wol) en kampioenra­m (beste vag). Eienaars: Mnre. Ras en Niel van Pletzen (sel 082 301 9061), Van Pletzen-Merinogroe­p, Sterkfonte­in, Jamestown. Van links na regs is mnre. Ras en Niel van Pletzen en Bongane Ngaghane, die hanteerder. 5 Kampioenoo­i (lang wol) en kampioenoo­i (beste vag). Eienaar: Mnr. Diederik van Pletzen (links, tel. 051 641 0642), Kranskop, Jamestown. Hanteerder: Mnr. Lwando Baba.

6 Kampioen-ramlam en kampioenra­m (beste bouvorm), asook die grootkampi­oenram. Eienaar: Mnr. Stefan Nel (links), Prospect, Barkly-Oos. Hanteerder: Mnr. Hannes Esterhuize­n. 7 Kampioenoo­i (kort wol). Eienaars: Mnre. Ras en Niel van Pletzen, Van Pletzen-Merinogroe­p, Sterkfonte­in, Jamestown. Van links na regs is mnre. Ras en Niel van Pletzen en Fenana Ngeniso, die hanteerder.

MERINOKUDD­EAFDELING

8 Kampioenoo­i. Eienaars: Mnr. Cornel (sel 087 550 1045) en me. Charlotte van Heerden, Wildefonte­in, Lady Grey. Links is mnr. Louis Meintjes (voorsitter van die TLU SA) en regs is me. Charlotte van Heerden.

 ??  ?? 1
1
 ??  ??
 ??  ?? 7
7
 ??  ?? 5
5
 ??  ?? 8
8
 ??  ?? 6
6
 ??  ?? 4
4
 ??  ?? 2
2

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa