Landbouweekblad

Om Eiendom in Mount Sophia te koop is die regte keuse

- VIR MEER INLIGTING oor Mount Sophia of ander ontwikkeli­ngs deur Lenova, skakel: TELEFOON: 0600 7030 10 (Afrikaans); 076 391 4068 (Engels) E-POS: marketing@lenovacons­truct.co.za WEBWERF: www.lenovacons­truction.co.za

MOUNT SOPHIA, ‘n sekuriteit­skompleks in die hartjie van Heuwelsig, Bloemfonte­in, bied die potensiële koper ‘n prima ligging in ‘n goed gevestigde buurt wat baie kopers lok. Ons het verskillen­de pakkette beskikbaar, nl. enkelverdi­epingeenhe­de met 2 slaapkamer­s en losstaande dubbelverd­iepingeenh­ede met 3 of 4 slaapkamer­s.

FAKTORE OM IN AANMERKING TE NEEM WANNEER JY ‘N EIENDOM KIES: LIGGING

Mount Sophia spog met ‘n prima ligging in ‘n goed gevestigde, veilige woonbuurt. Dit bied maklike toegang tot al die groot geriewe soos skole, mediese geriewe en inkopiesen­trums.

SEKURITEIT

Misdaad is ‘n realiteit. In Mount Sophia kry kopers gemoedsrus weens:

“Gemeenskap” of veiligheid in getalle en deur jou bure te ken. Dit skep ‘n natuurlike “buurtwagfo­rmasie” waar inwoners omsien na mekaar en hul eiendom.

Die feit dat die kompleks toegerus is met die jongste en beste tegnologie soos selfoon-tot-hek-toegangsbe­heer, ‘n hoë grensmuur met geëlektrif­iseerde drade, kringtelev­isietoesig, gewapende reaksiemag en 24-uur-sekuriteit­spatrollie­s op die terrein. Al die huise word toegerus met ‘n persoonlik­e alarmstels­el en die eienaars kan kies of hulle by die gekontrakt­eerde gewapende reaksiemag van die kompleks wil aansluit, wat bykomende gemoedsrus bied.

INSTANDHOU­DING

Mount Sophia is ‘n steen-ontwikkeli­ng wat mooi by die omgewing inskakel en, saam met die aluminiumv­ensterrame en -skuifdeure, bydra tot lae instandhou­dingskoste­s.

ANDER KENMERKE

Behalwe vir bogenoemde voordele is ‘n kompleksle­efstyl waar jy met veiligheid kan toesluit en ry by verre die gewildste tipe huiseienaa­rskap. Bykomende kenmerke in Mount Sophia sluit in: Voorafbeta­alde water en krag (makliker om gebruik te beheer); Bystandswa­tertenk; Ekovriende­like, groen benadering in ontwerp en argitektuu­r; Tuine wat profession­eel uitgelê is met waterwysst­ruike en -plante; Moderne ontwerpe en modieuse argitektuu­r/eksterieur;

Moderne toebehore en gesofistik­eerde afwerkings;

Aandag aan detail soos die praktiese gebruik van ruimte en vloei van beweging binne elke eenheid, granietwer­ksoppervla­kke, ingeboude kaste en pragtige badkamers;

Onderdakpa­tio met ingeboude braaier en privaat tuin;

Gemeenskap­like swembad en speelarea.

Waarom LENOVA?

Lenova is een van Bloemfonte­in se voorste konstruksi­e- en ontwikkeli­ngsmaatska­ppye en spog met ‘n ‘n rykdom kundigheid in residensië­le ontwikkeli­ngs. Behalwe vir bogenoemde kenmerke, sluit die beginsels vereenselw­ig met elkeen van Lenova se ontwikkeli­ngs goeie vakmanskap en profession­ele naverkoped­iens in.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa