Landbouweekblad

44

-

Suid-Afrika staan op die 44ste plek uit 113 lande in die invloedryk­e Economist Intelligen­ce Unit (EIU) se indeks oor kossekerhe­id. Botswana is 52ste en Mosambiek 98ste. Die top-drie lande was Ierland, Amerika en Brittanje, en die onderste drie Madagaskar, die Demokratie­se Republiek van die Kongo en Burundi. Suid-Afrika se buurlande Swaziland, Lesotho en Namibië het nie deel uitgemaak van die opname nie. — EIU

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa