Landbouweekblad

R16 600

-

’n Kis van die Stellenbos­se wynmaker mnr. Danie Steytler se rooi versnit Kaapzicht The Ultimate Vision 2015 het die rekordprys van R16 600 behaal op die Kaapse Wynmakersg­ilde-veiling by Spier. Dis die hoogste bod nog vir ’n kis wyn op dié veiling. Die rekordbod is toegeslaan op ’n geoktrooie­erde rekenmeest­er van Kaapstad, wat die wyn namens ’n Duitser gekoop het. — Lucille Botha

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa