Landbouweekblad

R193/kg

-

’n Wolboer van Molteno het verlede week die hoogste vetwolprys nóg dié seisoen gekry op die jongste wolveiling in Port Elizabeth. Mnr. Rassie Maritz van die plaas Wildeperde­hoek het R193/kg vir die baal CH van 17,1 mikron met ’n skoonopbre­ngs van 76,2 gekry. Mnre. Paul Lynch, Mark Wright en Ken Craig van Standard Wool het die baal gekoop. Die afslaer was mnr. Theaan le Roux van BKB. —BKB

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa