Landbouweekblad

PRESISIERE­EKS

-

Boere kan deur presisiesk­aapboerder­y tot 20% meer wins maak. In die laaste aflewering in die reeks word gekyk na seleksie en winsgewend­e produksies­telsels. In die eerste artikel het die kollig geval op ’n doeltreffe­nde skaapbestu­ursprogram, volledige rekordhoud­ing en nuwe tegnologie. In die tweede artikel is presisievo­eding uitgepluis, asook hoe jy hoë arbeidskos­te kan troef.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa