WAAR­AAN SKRYF JY JOU SUK­SES TOE?

Landbouweekblad - - Lbw | Tegnologie -

Te­rug­skou­end is daar ná 21 jaar geen twy­fel dat Mul­tiPlant ’n span men­se is wat net nie tou op­gee nie, on­ge­ag die te­ë­spoed, stam­pe en sto­te wat daag­liks uit­ge­deel word. Be­ne­wens ek en my broer is hier ’n span men­se wat on­ge­siens aan­hou en uit­hou en wat eer­der met op­los­sings as pro­ble­me vo­ren­dag kom. Son­der hul­le was ons nê­rens.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.