Landbouweekblad

VOLLEDIGE RANTSOEN

-

Dit is belangrik om skape se rantsoene op die korrekte manier aan te pas:

■ Dag 1-2: Beperk die volledige rantsoen tot 1,5% van die liggaamsge­wig per dier per dag plus hooi/ ruvoer na behoefte.

■ Dag 3-4: Beperk die volledige rantsoen tot 2,0% van die liggaamsge­wig per dier per dag plus hooi/ruvoer volgens behoefte.

■ Dag 5-6: Beperk die volledige rantsoen tot 2,5% van die liggaamsge­wig per dier per dag plus hooi/ ruvoer na behoefte.

■ Dag 7-8: Beperk die volledige rantsoen tot 3,0% van die liggaamsge­wig per dier per dag plus hooi/ ruvoer na behoefte.

■ Dag 9-10: Beperk die volledige rantsoen tot 3,5% van die liggaamsge­wig per dier per dag plus hooi/ ruvoer na behoefte.

■ Indien diere volkome aangepas is en geen tekens van asidose toon nie, word die volledige rantsoen na behoefte ná dag 10 gevoer.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa