Landbouweekblad

KORTOM

-

Maak seker van die omvang van betredings- en besettings­oortreding­s, asook wetgewing van toepassing op grondbeset­tings. Ná ’n uitgerekte stryd in Hluhluwe waar grensdrade verwyder en 27 stuks vee op ’n kommersiël­e boer se grond dood aangetref is, is die verhouding tussen die boereveren­iging en lede van die Mdletshe-gemeenskap herstel. Goeie verhouding­e – met die polisie, werkers, buurtwag en beveiligin­gsforums – is belangrik, asook volle bewustheid van bewegings op jou grond.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa